2008 Top Ten of Polemic for Geography
- Perdekop
- Perdekop is 'n nedersetting geleë digby 'n 1 889 m hoë koppie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 47 km suidoos van Standerton
- Etoshapan
- Die Etoshapan is ’n enorme vlak soutpan in die noorde van Namibië wat voorheen vermoedelik ’n standhoudende meer was wat deur die Kunenerivier onderhou is. Die pan is 120 kilometer lank, 4800 vierkante meter in omtrek en is tans in die Nasionale Etoshawildtuin geleë. Die pan is meestal droog, maar bevat 'n dun lagie souterige water na swaar reëns. Die pan is vir die grootste deel van die jaar droë modder wat met sout bedek is
- Haai-eilandvuurtoring
- Haai-eilandvuurtoring is 'n vuurtoring op Haai-eiland in Lüderitz, Namibië, se hawe
- Cebu Stad
- Cebu Stad is die hoofstad van die provinsie Cebu in die Filippyne en die tweede belangrikste metropolitaanse sentrum in die land. Die stad lê op die ooskus van Cebu-eiland en is die eerste Spaanse nedersetting in die land. Buiten die Filippynse hoofstad, Manila, is Cebu Stad ook die stad wat die meeste internasionale vlugte ontvang en is die belangrikste sentrum vir handel en industrie in die Visayas en Mindanao, die suidelike dele van die land. Danksy die belangrikheid van die stad word daar soms na die
- Arabiere
- Die Arabiere is 'n groot en heterogene Semitiese etniese groep wat veral in die Midde-Ooste, Noord-Afrika en aan die Horing van Afrika aangetref word. Hulle het met die uitbreiding van die Islam in die 7de eeu vanaf die Arabiese Skiereiland en Wes-Asië versprei. Tussen 430 en 450 miljoen Arabiere leef wêreldwyd, waarvan die meeste in die Arabiese wêreld. Daarmee is die Arabiere die tweede grootste etniese groep naas die Han-Chinese. Belangrike Arabiese minderhede leef in Iran, Israel en Turkye. Die
- Griekeland
- Griekeland, amptelik die Helleense Republiek, is 'n republiek in Suidoos-Europa, bestaande uit die suidelikste deel van die Balkanskiereiland en 'n groot aantal eilande. Hierdie eilande vorm saam ongeveer 'n vyfde van die totale landoppervlakte van Griekeland
- Goosen
- Goosen was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan van 24 Oktober 1882 tot 7 Augustus 1883; dit was geleë in 'n deel van Brits-Betsjoeanaland, wes van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek. Die hoofsetel van die republiek was Rooigrond aan die Transvaalse westelike grens
- Mouillepunt-vuurtoring
- Die Mouillepunt-vuurtoring was 'n vuurtoring in Mouillepunt in Kaapstad, Suid-Afrika, wat in 1842 gebou en in 1908 gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van Tafelbaai in Grangerbaai geleë. Die gevaarlike rotse by Mouillepunt het dit genoodsaak
- Bronberg
- Die Bronberg verwys na 'n aantal koppies en riwwe wat aan die oostekant van Pretoria geleë is. Dit is 'n landelike omgewing met onontwikkelde toerismepotensiaal. Nietemin kan 'n paar gastehuise en selfs 'n sterrewag op die berg tussen die klein 4-8 hektaar plotte in die omgewing gevind word
- Griekse mitologie
- Griekse mitologie is die versamelde mites oor Griekse gode en godinne asook antieke helde en heldinne. Hierdie legendes is oorspronklik geskep en versprei in die mondeling-poëtiese tradisie. Die oorblywende bronne van Griekse mitologie is transkripsies van oorvertellings of latere letterkundige verwerkings