2008 Top Ten of Polemic for Culture
- Tiensnaarkitaar
- Sex (toneelstuk)
- Sex is een van ses toneelstukke wat die aktrise Mae West tussen 1926 en 1931 vir Broadway geskryf het en waarin sy self ook gespeel het
- Macaroni-en-kaas
- Macaroni-en-kaas is 'n eenvoudige pastagereg wat gemaak word deur macaroni in 'n witsous te bak, met 'n gesmelte kaaskors bo-op
- Wes-Veluws
- Wes-Veluws is 'n Nedersaksiese dialek van die Nederlandse provinsie Gelderland. Hierdie dialek word in verskillende Veluwse dorpe en party Utrechtse dorpe gepraat
- Cartoon Network
- Cartoon Network is 'n satelliet-televisienetwerk wat deur Turner Broadcasting Studios bedryf word en animasieprogramme uitsaai. Cartoon Network word wêreldwyd versprei en is gerig op kinders van alle ouderdomme. Die Amerikaanse kanaal is op 1 Oktober 1992 geloods en het programme soos Bugs Bunny en Rhapsody Rabbit gewys. Later van tyd het Cartoon Network begin om programme soos Dexter's Laboratory, Johnny Bravo, Cow & Chicken, I Am Weasel, The Powerpuff Girls, Ed, Edd 'n Eddy, Courage The Cowardly Dog
- Digital Radio Mondiale
- Digital Radio Mondiale (DRM) (Frans vir "Wêreldwye Digitale Radio") is die nuwe internasionale uitsaaistandaard vir frekwensies benede 30 MHz. Dit sal geleidelik analoë radiouitsendings in die langgolf-, mediumgolf- en kortgolfstandaard vervang. DRM behels naas radiodienste ook datadienste en amateurradio. Die nuut ontwikkelde DRM+ is 'n standaard wat ook vir frekwensises bo 30 MHz geskik is (insluitende FM-radio
- Gay
- 'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm
- Pink Floyd
- Pink Floyd was 'n Britse musiekgroep wat in 1965 in Londen gevorm is. Hulle het internasionale faam behaal met hul progressiewe en psigedeliese musiek en word onthou vir hul gebruik van filosofiese lirieke, klankeksperimente, uitgebreide komposisies en verstommende konsertoptredes wat van hulle een van die kommersieel suksesvolste en invloedrykste groepe in die geskiedenis van popmusiek gemaak het
- Draak
- 'n Draak is 'n fabelagtige dier wat in mitologieë regoor die wêreld voorkom. Die draak verskil in interpretasie van kultuur tot kultuur
- Voeding
- Voeding is nodig sodat die liggaam al die nodige lewensfunksies kan uitvoer. Alle lewende organismes moet gevoed word