2008 Top Ten of Polemic
- Nasionale Taaldiens
- Die Nasionale Taaldiens ("NTD") van Suid-Afrika bevorder en fasiliteer kommunikasie tussen tale. In ooreenstemming met die taalvereistes van die Grondwet bestuur die NTD die taaldiversiteit van die samelewing van die land en is hy verantwoordelik vir die benutting van al die tale van ons mense deur beleidsmaatreëls in werking te stel wat gemik is op die bevordering van die gebruik van al hierdie tale, ook van die tale wat histories afgeskeep is
- Visarend
- Die visarend is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke. Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle
- Tiensnaarkitaar
- Perdekop
- Perdekop is 'n nedersetting geleë digby 'n 1 889 m hoë koppie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 47 km suidoos van Standerton
- Michael Bafatakis
- Michael Bafatakis is die eerste persoon wat saam met Andrew Michael Stokes in Suid-Afrika skuldig bevind en gevonnis is aan kuberverwante misdade
- Sex (toneelstuk)
- Sex is een van ses toneelstukke wat die aktrise Mae West tussen 1926 en 1931 vir Broadway geskryf het en waarin sy self ook gespeel het
- Etoshapan
- Die Etoshapan is ’n enorme vlak soutpan in die noorde van Namibië wat voorheen vermoedelik ’n standhoudende meer was wat deur die Kunenerivier onderhou is. Die pan is 120 kilometer lank, 4800 vierkante meter in omtrek en is tans in die Nasionale Etoshawildtuin geleë. Die pan is meestal droog, maar bevat 'n dun lagie souterige water na swaar reëns. Die pan is vir die grootste deel van die jaar droë modder wat met sout bedek is
- David Kuijers
- David Kuijers is 'n Suid-Afrikaanse skilder
- C-111
- Die C111-reeks bestaan uit prototipes en eksperimentele voertuie uit die sestiger- en sewentigerjare. Gedurende hierdie tydperk het Mercedes-Benz ge-eksperimenteer met nuwe enjin-tipes en kunsstofbakwerke
- Macaroni-en-kaas
- Macaroni-en-kaas is 'n eenvoudige pastagereg wat gemaak word deur macaroni in 'n witsous te bak, met 'n gesmelte kaaskors bo-op