2008 Top Ten of Conflict for People
- Adolf Hitler
- Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
- Barack Obama
- Barack Hussein Obama II is op 20 Januarie 2009 ingehuldig as die 44ste president van die Verenigde State. Hy het in die Amerikaanse Kongres die amp van Juniorsenator vir die deelstaat Illinois beklee en is die vierde jongste kandidaat wat ooit as president verkies is. Hy is daarnaas ook die eerste boorling van die deelstaat Hawaii wat die presidentsamp beklee
- William Shakespeare
- William Shakespeare was 'n Engelse digter en dramaturg en word as die belangrikste skrywer van die Engelse taal, en die wêreld se vernaamste dramaturg geag. Hy het ongeveer 38 toneelstukke en 154 sonnette asook 'n verskeidenheid ander gedigte geskryf. Shakespeare was reeds 'n gewilde skrywer in sy eie leeftyd, maar na sy dood is hy steeds meer geprys en sy werk is deur die eeue heen toenemend vereer deur talle prominente kulturele figure. Hy word gereeld beskou as die nasionale digter van Engeland en daar
- Martin Luther King jr.
- Martin Luther King jr., priester, briljante spreker, gebore leier en kleinseun van 'n slaaf, het sy Christelike beginsels met Mahatma Gandhi se metodes van geweldlose protes gekombineer om die Beweging vir Swart Burgerregte tydens die dekade van sy grootste prestasie, van 1957 tot 1968, te lei
- Michelle Botes
- Michelle Botes is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat in verskeie televisiesepies, TV-reekse, verhoogstukke, advertensies en rolprente gespeel het
- Mahatma Gandhi
- Mohandas Karamchand Gandhi, genoem Mahatma Gandhi, was die denker en charismatiese volksleier wat Britse koloniale Indië heerskappy bevraagteken het en onder die wêreld se aandag gebring het. Sy idees, veral die satyagraha-model van vreedsame protes, het nasionalistiese bewegings internasionaal beïnvloed
- 50 Cent
- Curtis James Jackson III, verhoognaam 50 Cent, is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, sanger, liedjieskrywer, akteur, televisievervaardiger, sakeman en belegger. Hy word ook herken onder die byname Fifty Cent en Fiddy Cent. Hy het bekendheid verwerf na die sukses van sy albums Get Rich or Die Tryin' (2003) en The Massacre (2005). 50 Cent het multi-platinum status bereik met beide albums. Hy het al ongeveer 22 miljoen albums wêreldwyd verkoop
- Nicolas Sarkozy
- Nicolas Sarkozy, met volle naam Nicolas Pál Stéphane Sárközy de Nagy-Bocsa, was die president van Frankryk vanaf 16 Mei 2007 tot 15 Mei 2012
- Nelson Mandela
- Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg
- Napoleon Bonaparte
- Napoléon Bonaparte was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was 'n generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse as Napoleon I vanaf 18 Mei 1804 tot 11 April 1814, en weer kortliks van 20 Maart tot 22 Junie 1815.Hy word beskou as een van die grootste bevelvoerders in die geskiedenis, en sy oorloë, veldtogte en militêre strategie word wêreldwyd aan militêre skole