2008 Top Ten of Conflict for History
- Armeense volksmoord
- Die Armeense Volksmoord verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen Armeniërs tydens die regering van die Jong Turke van 1915 tot 1916 in die Ottomaanse Ryk
- 24
- Die jaar 24 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- Sowjetunie
- Die Sowjetunie (Сове́тский Сою́з, Sowjetski Sojoez, [sɐˈvʲɛt͡skʲɪj sɐˈjus], luister (hulp·inligting)), amptelik die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Sojoez Sowjetskich Sotsialistitsjeskich Respoeblik (SSSR), [sɐˈjus sɐˈvʲɛtskʲɪx sətsɨəlʲɪsˈtʲitɕɪskʲɪx rʲɪˈspublʲɪk], luister (hulp·inligting)), was 'n staat in Noord-Eurasië wat bestaan het vanaf
- Tweede Wêreldoorlog
- Die Tweede Wêreldoorlog was 'n wêreldwye militêre konflik wat van 1939 tot 1945 geduur het, alhoewel verwante konflikte al vroeër begin het. Die oorlog was 'n samesmelting van twee konflikte: een wat in Asië begin het as die Tweede Chinees-Japannese Oorlog en die ander wat in Europa begin het met die Inval van Pole. Dit was die mees wydverspreide oorlog in die geskiedenis, en het direkte betrekking gehad op meer as 100 miljoen mense uit meer as 30 lande
- 54
- Die jaar 54 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 52
- Die jaar 52 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 1062
- Die jaar 1062 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Nazi-Duitsland
- Nazi-Duitsland of die Derde Ryk verwys gewoonlik na Duitsland in die jare tussen 1933 en 1945, toe dit onder die beheer was van Adolf Hitler se diktatorskap en die ideologie van nasionaal-sosialisme
- 1054
- Die jaar 1054 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 2008
- Die jaar 2008 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad