2007 Top Ten of Polemic for People
- Marthinus Versfeld
- Marthinus Versfeld was ’n Suid-Afrikaanse filosoof en professor in die Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad. Hy skryf verskeie filosofiese boeke en essays in Afrikaans en Engels
- Konfusius
- Konfusius of Confusius is die bekendste Chinese wysgeer. Sy Chinese naam was K'oeng Foe-tsoe wat "meester K'oeng" beteken. Die Katolieke sendelinge wat baie eeue na sy dood in China aangekom het en daar van die merkwaardige man gehoor het, het sy naam verlatyns tot Confucius
- Christophorus Columbus
- Christophorus Columbus was 'n Italiaanse seevaarder, ontdekkingsreisiger en handelaar wat in 1492 oor die Atlantiese Oseaan gevaar het en die Amerikas bereik het. Met die hulp van Spanje het hy vier reise onderneem op soek na 'n nuwe seeroete na Indië
- Arthur C. Clarke
- Arthur Charles Clarke was 'n invloedryke Britse wetenskapsfiksie-skrywer. Hy is veral bekend vir sy wetenskapfiksieroman 2001: A Space Odyssey, en vir sy samewerking met filmregisseur Stanley Kubrick om 'n rolprent met dieselfde naam te vervaardig. Clarke word beskou as deel van wetenskapfiksie se "Groot Drie" skrywers van die twintigste eeu. Die andere twee skrywers is Robert Heinlein en Isaac Asimov
- Adolf Hitler
- Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
- Bill Gates
- William Henry "Bill" Gates III is 'n sakebestuurder en die stigter van Microsoft
- Paris Hilton
- Paris Whitney Hilton is 'n Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres. Die oorspronklike rede vir haar bekendheid, is omdat sy die agterkleindogter is van Conrad Hilton, wat bekend is vir sy befaamde Hilton Hotelgroep. 'n Video-opname van haar terwyl sy seks met haar kêrel het, het aan haar baie publisiteit verleen. Dié skandaal het ook belangstelling in haar realiteitsprogram, The Simple Life, tot gevolg gehad. Dit is gevolg deur 'n rits persoonlike skandale en
- Jacques Chirac
- Jacques René Chirac was 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen 17 Mei 1995 en 16 Mei 2007 die amp van die Staatspresident van die Franse Republiek beklee het
- Benito Mussolini
- Benito Amilcare Andrea Mussolini het Italië regeer as 'n diktator vanaf 1922 tot 1943. Hy was die stigter van 'n anti-demokratiese, fascistiese staat deur gebruik te maak van propaganda; deur die totale beheer van die media, het hy die bestaande demokratiese regeringstelsel afgebreek. Anders as die Nasionaal-Sosialistiese bewind in die Duitse Ryk het Mussolini 'n bloeiende kunslewe bevorder. Ook was Italië die eerste diktatoriale staat in Europa wat ná die Eerste Wêreldoorlog 'n grootskaalse program
- Christiaan Huygens
- Christiaan Huygens FRS was 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus. Huygens word gewoonlik geassosieer met die Wetenskaplike Rewolusie. Hy was die seun van Constantijn Huygens