2007 Top Ten of Polemic for Geography
- Palácio da Alvorada
- Die Palácio da Alvorada is die ampswoning van die Staatspresident van Brasilië. Net soos die res van Brasília, die hoofstad van dié Suid-Amerikaanse land, is die paleis deur die befaamde Brasiliaanse argitek Oscar Niemeyer ontwerp en in 1958 ingewy
- Lys van Afrikaanse digters
- Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters:
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien
- Java-eiland
- Java-eiland is 'n woonbuurt op 'n skiereiland in die Oostelike Hawegebied van Amsterdam
- Kleinmond
- Kleinmond, 'n kusdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek, is een van die dorpe in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit en is geleë tussen Bettysbaai en Hawston naby Hermanus. Die R44 provinsiale pad gaan deur die dorp
- Simonstad
- Simonstad is 'n dorp aan die oostekant van die Kaapse Skiereiland naby Kaapstad in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika
- Inhaca
- Inhaca is 'n Mosambiekse nedersetting op 'n subtropiese eiland aan die Oos-Afrikaanse kuslyn. Die naam Inhaca verwys ook na die eiland waarop die nedersetting geleë is. Die Inhaca-nedersetting sentreer om 'n sendingstasie en is geleë ongeveer 32 km oos van Maputo in die Maputoprovinsie van Mosambiek. Inhaca-eiland is geleë 26°S, 33°O, en skei Maputobaai aan die westekant, van die Indiese Oseaan na die ooste. Die eiland van 52 km² het 'n onreëlmatige kuslyn en word van die Machanguloskiereiland op
- Radio France Internationale
- Radio France Internationale is 'n openbare Franse uitsaaidiens vir die buiteland, wat in 1931 onder sy oorspronklike naam Poste Coloniale gestig is. Die naam is in 1938 verander na Paris Mondial. Sedert die jaar 1975 staan die uitsaaidiens as Radio France Internationale (RFI) bekend. RFI maak aanvanklik deel uit van Radio France se dienste. In die herfs van 1983 word dit 'n outonome diens binne die Radio France-groep en word in 1987 'n selfstandige maatskappy, wat deur die Franse Departement van
- Orania
- Orania is 'n Suid-Afrikaanse dorp geleë langs die Oranjerivier in die dorre Bo-Karoo van die Noord-Kaap. Die dorp word in twee helftes verdeel deur die R369-streeksroete en lê halfpad tussen Kaapstad en Pretoria
- Rusland
- Rusland, amptelik die Russiese Federasie, is 'n land wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê. Die land lê egter vanuit 'n politieke oogpunt in Europa omdat die belangrikste deel, ook die hoofstad, Moskou, Europees is en sowat 70 persent van die bevolking daar woon
- Bassin d'Arcachon
- Die Bassin d'Arcachon is 'n uitgestrekte baai en soutwatermeer in die département Gironde, tussen die stad La Teste de Buch in die suide, Lège-Cap-Ferret in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die weste. Die binnesee aan die sogenaamde Silwerkus van die département Landes, wat na die dorp Arcachon vernoem is, strek tydens vloedgetye oor sowat 155 en tydens eb oor 40 vierkante kilometer se water en sandbanke