2007 Top Ten of Conflict for Technology
- Wiki
- 'n Wiki of wiki is 'n webwerf wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik
- IP-adres
- 'n IP-adres is 'n unieke nommer, soortgelyk aan 'n telefoonnommer, wat deur masjiene gebruik word om na ander masjiene te verwys wanneer inligting oor die Internet versend moet word; die Internetprotokol bestuur hierdie kommunikasie
- Motorvoertuig
- 'n Motorvoertuig is 'n voertuig wat deur sy eie enjin aangedryf word en gebruik word om mense, diere en goedere te vervoer. Soms word die woorde 'motor', 'motorkar' en 'kar' gebruik as kort vir motorvoertuig. Verskillende tipes motorvoertuie sluit in motorkarre (sedans), busse, vragmotors, motorfietse en bakkies
- Rekenaar
- 'n Rekenaar is enige toestel wat gebruik word om data volgens 'n goed gedefinieerde prosedure te verwerk. Die term word tans algemeen gebruik om na digitale rekenaars te verwys
- Webjoernaal
- 'n Webjoernaal, is 'n webwerf wat gereeld – soms meer as een keer per dag – opgedateer word en waarop die inligting in chronologiese volgorde weergegee word. Besoekers vind ook op die tuisblad die mees onlangse bydraes. Die outeur skep in wese 'n logboek van inligting wat hy wil deel met sy publiek, die besoekers aan sy webjoernaal. Gewoonlik bestaan 'n webjoernaal uit teks, maar kan ook om foto's, video (vlog) of klank (podgooi) gaan. Weblogs bied hul lesers ook gewoonlik die geleentheid om reaksies
- Internet
- Die Internet is ’n wêreldwye stelsel van rekenaarnetwerke wat met mekaar verbind is en data uitruil met behulp van die gestandaardiseerde TCP/IP-protokolsuite. Dis ’n netwerk van miljoene privaat en openbare rekenaars van akademiese, regerings- en sakenetwerke wat verbind word deur optiese vesel- en koperkabels of verskillende soorte kabellose verbindings
- Vergasser
- Die vergasser is 'n toestel wat lug en brandstof meng vir 'n binnebrandenjin. Vergassers kan nog steeds aangetref word in klein enjins en in ouer of gespesialiseerde voertuie. Die meeste voertuie word egter deesdae toegerus met brandstofinspuitingstelsels eerder as vergassers. Die oorgrote meerderheid motorfietse word egter steeds van vergassers voorsien as gevolg van die laer gewig en koste daarvan. Ten spyte daarvan is die nuwe tendens om nuwe motorfietsmodelle ook van brandstofinspuiting te voorsien
- Ford Mustang
- Die Ford Mustang is 'n gewilde motorkar wat oorspronklik gebaseer is op die Ford Falcon. Die eerste produksie Ford Mustang, 'n wit afslaankap met swart bekleedsel, het van die produksielyn afgerol op 9 Maart 1964 en was later aan die Amerikaanse publiek bekend gestel as 'n "1964 1/2"-model, beide op die New York World's Fair op 17 April 1964 en op al drie Amerikaanse televisienetwerke op 19 April van daardie jaar deur die Ford Motormaatskappy (Engels: Ford Motor Company). Dit was die suksesvolste
- Rekenaarwetenskap
- Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur). In die praktyk omvat dit 'n wye aantal velde – van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels. As 'n wetenskaplike dissipline, sluit dit aan by wiskunde, fisika en elektronika, maar
- Lys van vrye sagteware
- Lys van Vrye