2007 Top Ten of Conflict for People
- Adolf Hitler
- Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
- Christophorus Columbus
- Christophorus Columbus was 'n Italiaanse seevaarder, ontdekkingsreisiger en handelaar wat in 1492 oor die Atlantiese Oseaan gevaar het en die Amerikas bereik het. Met die hulp van Spanje het hy vier reise onderneem op soek na 'n nuwe seeroete na Indië
- Paris Hilton
- Paris Whitney Hilton is 'n Amerikaanse sosiale persoonlikheid, aktrise, model, outeur en sangeres. Die oorspronklike rede vir haar bekendheid, is omdat sy die agterkleindogter is van Conrad Hilton, wat bekend is vir sy befaamde Hilton Hotelgroep. 'n Video-opname van haar terwyl sy seks met haar kêrel het, het aan haar baie publisiteit verleen. Dié skandaal het ook belangstelling in haar realiteitsprogram, The Simple Life, tot gevolg gehad. Dit is gevolg deur 'n rits persoonlike skandale en
- Koos de la Rey
- Generaal Koos de la Rey was 'n Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog en word geag as een van die grootste militêre leiers tydens daardie konflik. De la Rey was 'n diep gelowige mens en 'n sakbybel was selde nie in sy hande nie. Hy het 'n formidabele voorkoms gehad - 'n lang, netjies gesnyde bruin baard met 'n hoë voorhoof met gesonke oë wat hom 'n patriargale voorkoms gegee het
- George W. Bush
- George Walker Bush was die 43ste president van die Verenigde State, wat vir die eerste keer op 20 Januarie 2001 en vir sy tweede ampstermyn op 20 Januarie 2005 ingehuldig is. Hy is die seun van oudpres. George H.W. Bush
- Arthur C. Clarke
- Arthur Charles Clarke was 'n invloedryke Britse wetenskapsfiksie-skrywer. Hy is veral bekend vir sy wetenskapfiksieroman 2001: A Space Odyssey, en vir sy samewerking met filmregisseur Stanley Kubrick om 'n rolprent met dieselfde naam te vervaardig. Clarke word beskou as deel van wetenskapfiksie se "Groot Drie" skrywers van die twintigste eeu. Die andere twee skrywers is Robert Heinlein en Isaac Asimov
- William Shakespeare
- William Shakespeare was 'n Engelse digter en dramaturg en word as die belangrikste skrywer van die Engelse taal, en die wêreld se vernaamste dramaturg geag. Hy het ongeveer 38 toneelstukke en 154 sonnette asook 'n verskeidenheid ander gedigte geskryf. Shakespeare was reeds 'n gewilde skrywer in sy eie leeftyd, maar na sy dood is hy steeds meer geprys en sy werk is deur die eeue heen toenemend vereer deur talle prominente kulturele figure. Hy word gereeld beskou as die nasionale digter van Engeland en daar
- Jacques Chirac
- Jacques René Chirac was 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen 17 Mei 1995 en 16 Mei 2007 die amp van die Staatspresident van die Franse Republiek beklee het
- Christiaan Huygens
- Christiaan Huygens FRS was 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus. Huygens word gewoonlik geassosieer met die Wetenskaplike Rewolusie. Hy was die seun van Constantijn Huygens
- Konfusius
- Konfusius of Confusius is die bekendste Chinese wysgeer. Sy Chinese naam was K'oeng Foe-tsoe wat "meester K'oeng" beteken. Die Katolieke sendelinge wat baie eeue na sy dood in China aangekom het en daar van die merkwaardige man gehoor het, het sy naam verlatyns tot Confucius