2006 Top Ten of Polemic for People

Staatspresident van Suid-Afrika
Vanaf 1961 tot 1994 was Suid-Afrika se staatshoof bekend as die Staatspresident. Dié amp is geskep tydens republiekwording in 1961, waar koningin Elizabeth II as staatshoof vervang en die amp van Goewerneur-generaal van Suid-Afrika ooreenkomstig afgeskaf is
Richard Rive
Richard Rive was 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat in sy werke die werklikheid van die rasseskeiding in Suid-Afrika, soos dit deur nie-blankes ervaar is, behandel het. Rive was betrokke in die stryd teen apartheid en in teenstelling met baie van sy kollegas het besluit om in Suid-Afrika te bly
Thomas Ochse Honiball
Thomas Ochse Honiball, algemeen bekend as T.O. Honiball, staan bekend as die skepper van die Afrikaanse strokiesprent. Sy tekenkarakters, soos Kaspaas Breekwater, neef Jakkals en oom Wolf en die Adoonse van die Magaliesberge, bekoor met hulle eg Suid-Afrikaanse agtergrond, hulle menslikheid en die satiriese kommentaar, wat hulle op die samelewing lewer
Kommunikasiekunde
Kommunikasie is die proses waarin gedagtes, gevoelens, en/of inligting uitgeruil word. Kommunikasiekunde is die studie van kommunikasie. Massakommunikasie is 'n dissipline wat fokus op instellings, praktyk en effek van joernalisme, uitsaaiwese en reklame op 'n groot, ongedifferensieerde of gesegmenteerde gehoor
Nicolaas Johannes Diederichs
Nicolaas Johannes Diederichs was ’n Suid-Afrikaanse akademikus en politikus en die derde Staatspresident van Suid-Afrika
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, outeur, akteur en Afrikaanse taal- en politieke aktivis. Sedert 2006 is hy ook die gasheer van die kykNET-program Dis Hoe Dit Is met Steve
R.D. Laing
Ronald David Laing was 'n omstrede Skotse psigiater wat baanbrekerswerk verrig het om die geestessiekte skisofrenie te ontleed. Sy betoog "The Divided Self" wat in 1960 verskyn het, het vir baie gewildheid gesorg onder skisofrene maar vir afkeur onder psigiaters. Deur gebruik te maak van die eksistensieel-fenomenologiese benadering het hy gehelp om die wêreld van die skisofreen aan ander bekend te maak. Laing het die manier waarop psigiatrie destyds bedryf is veroordeel en geargumenteer dat dit gehelp het
Wladimir Lenin
Wladimir Iljitsj Lenin, was ’n Russiese rewolusionêr, skrywer, regsgeleerde, stigter van die Bolsjewisteparty, leier van die Oktober-rewolusie, stigter van die Sowjetunie en die eerste leier van die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek. "Lenin" was een van sy skuilname as rewolusionêr en is waarskynlik ’n verwysing na die rivier Lena. Hy is gebore as Wladimir Iljitsj Oeljanof
Théodore Hersart de la Villemarqué
Théodore-Claude-Henri Hersart de La Villemarqué is een van die bekendste digters van die Bretagne (Frankryk). In 1839 verskyn sy bundel Barzaz Breiz, 'n versameling van tradisionele Bretonse volksliedere, wat tot dusver slegs deel van die mondelinge oorlewering is. Tydens die Romantiese beweging van die 19de eeu wek die versameling, wat met die leuse "Koning Artus is nie dood nie!" begin, groot belangstelling vir die Bretonse kultuur. Danksy die sukses in Frankryk word die bundel ook in ander Europese
Lys van outeurs/B
Lys van outeurs volgens naam