2006 Top Ten of Polemic for Geography

Moulouya
Die sowat 600 km lange Moulouya is 'n Noord-Afrika rivier in Marokko
Republiek Ierland
Ierland, ook bekend as die Republiek Ierland, is 'n onafhanklike eilandstaat in die noordweste van Europa, wat met 70 273 vierkante kilometer sowat vier vyfdes van die eiland Ierland beslaan. Noord-Ierland, die gebied in die noordooste van Ierland, is een van die deelstate van die Verenigde Koninkryk. Die Ierse grondwet bepaal dat die naam van die staat Éire is, of, in Engels, Ireland. Desondanks word na die onafhanklike staat Ierland soms ook as Republiek Ierland verwys om dit te onderskei van die
Suiderkruis-dekorasie
Die Suiderkruis-dekorasie (SD) is 'n dekorasie van die Suid-Afrikaanse Weermag wat in die tydperk tussen 1975 en 2003 "vir uitnemende diens van die hoogste gehalte en uiterste toegewydheid" aan offisiere toegeken is
Cap-Vert
Die skiereiland Cap-Vert beteken, is die mees westelike deel van die vasteland van Afrika. Dit is 'n rotsagtige uitsteeksel wat wes uitsteek van die hoof sanderige dele van Senegal. Die hoofstad van Senegal, die groot stad Dakar, is geleë naby die suidelike punt. Cap-Vert het 'n uitstekende hawe wat teenoor Gorée sit
Guinee
Guinee, amptelik die Republiek Guinee, is 'n land in Wes-Afrika met 'n oppervlakte van 245 836 km² en 'n bevolking van 12 395 924 in 2016. Dit grens aan Guinee-Bissau en Senegal in die noorde, Mali in die noorde en noordooste, die Ivoorkus in die suidooste, Liberië in die suide, en Sierra Leone in die weste. Die landsgebied sluit die waterbron vir die Niger-, Sénégal-, en Gambiëriviere in, met 'n kus aan die Atlantiese Oseaan. Die naam Guinee kom uit Berber en vertaal rofweg na "land van die
Albanië
Albanië, amptelik die Republiek Albanië, is 'n bergagtige republiek in Suidoos-Europa aan die weste van die Balkanskiereiland. Dit grens aan die Adriatiese en die Ioniese See, asook aan Griekeland, Noord-Masedonië, Montenegro en Serwië/Kosovo. Tirana is die hoofstad en grootste stad van die land
Japan
Japan is 'n eilandnasie in Oos-Asië. Dit is geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China en Rusland, en strek van die See van Ochotsk in die noordooste tot by die Oos-Chinese See in die suidweste. Die karakters waaruit Japan se naam bestaan beteken "son-oorsprong" wat aanleiding gee tot die naam "land van die opkomende son", en wat verwys na Japan se oostelike posisie relatief tot die Asiatiese vasteland
Griekse mitologie
Griekse mitologie is die versamelde mites oor Griekse gode en godinne asook antieke helde en heldinne. Hierdie legendes is oorspronklik geskep en versprei in die mondeling-poëtiese tradisie. Die oorblywende bronne van Griekse mitologie is transkripsies van oorvertellings of latere letterkundige verwerkings
Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument is 'n belangrike baken op Monumentkoppie net buite Pretoria naby die N14 nasionale pad. Die monument is tussen 1937 en 1949 in die Art Déco-styl gebou. Dit is in 1949 voltooi en is opgerig om die Groot Trek van die negentiende eeu te gedenk en word beskou as 'n belangrike gedenkteken van die Voortrekkers se moed, vasberadenheid en volharding in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke
Baelen
Baelen is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 86 km² en sowat 4 000 inwoners (2011