2005 Top Ten of Polemic for Geography

Verdun (Quebec)
Verdun is 'n voorstad van Montreal, Quebec (Kanada) op die Île de Montréal (Montrealeiland), met 66 158 inwoners (2011). Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas
Aardrykskunde
Aardrykskunde of geografie is die wetenskaplike studie van die liggings- en ruimtelike variasies in beide die fisiese en menslike verskynsels op Aarde. Antieke boeke verwys alreeds na hierdie vak, onder andere die boek Geographia deur Klaudios Ptolemaios
Tuisblad
Japan
Japan is 'n eilandnasie in Oos-Asië. Dit is geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China en Rusland, en strek van die See van Ochotsk in die noordooste tot by die Oos-Chinese See in die suidweste. Die karakters waaruit Japan se naam bestaan beteken "son-oorsprong" wat aanleiding gee tot die naam "land van die opkomende son", en wat verwys na Japan se oostelike posisie relatief tot die Asiatiese vasteland
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland is 'n eilandstaat in die suidwestelike Stille Oseaangebied. Geografies bestaan dié land, wat in 1840 tot Britse kolonie verklaar is en in 1907 'n dominium binne die Britse Gemenebes van Nasies geword het, uit twee hoofeilande en 'n aantal kleiner eilande. Nieu-Seeland is 'n grondwetlike monargie met Charles III as staatshoof en 'n eenkamerparlement met 121 afgevaardigdes
Latyn
Latyn was 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is. Dit het baie aansien en belang verwerf as die amptelike taal van die Romeinse Ryk. Belangrike Latynse skrywers was Cicero, Tacitus, Vergilius, Horatius en Ovidius
Nederland
Nederland, informeel Holland, is 'n land in die noordweste van die Europese vasteland en bestaan uit 12 provinsies. Dit word begrens deur die Noordsee in die noorde en weste, België in die suide en Duitsland in die ooste; in die Noordsee grens Nederland ook aan die Verenigde Koninkryk. Die hoofstad is Amsterdam en die regeringsetel is Den Haag. Die Karibiese eilande Bonaire, Saba en Sint Eustatius maak ook deel van Nederland uit. Saam met die Karibiese eilande Aruba, Curaçao en Sint Maarten vorm
Montebello
Montebello is 'n dorp in Quebec, Oos-Kanada met sowat 978 inwoners (2011
Singapoer
Singapoer, amptelik die Republiek Singapoer, is die kleinste land in Suidoos-Asië met 'n oppervlakte van 728 vierkante kilometer en 'n bevolking van 5,7 miljoen in 2019. Singapoer is 'n eiland- en stadstaat wat behalwe vir die hoofeiland Singapoer uit 63 kleiner eilande bestaan. Met sy strategiese ligging het Singapoer reeds vir die Britte as 'n belangrike seehawe gedien waarvandaan hulle die Straat van Malakka kon oorheers
Flevoland
Flevoland is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die sentrum geleë. Die provinsie het 'n bevolking van 428 000 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 2 412 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 166 per km². Die hoofstad is Lelystad en die grootste stad is Almere. Flevoland is op 1 Januarie 1986 amptelik as provinsie erken en lê omtrent 5 meter onder seevlak. Die Flevopolder is die grootste kunsmatige eiland in die wêreld