2005 Top Ten of Polemic
- Standaardtemperatuur en -druk
- In die chemiese tegnologie stel die term, standaardtemperatuur en -druk, of standaardkondisies, die verwysingstemperatuur van 0 °C en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer. Hierdie waardes benader die vriespunt van water en die atmosferiese druk by seevlak
- Poësie
- Poësie of digkuns is 'n literêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe of vermoëns van 'n taal gebruik maak – soos eufonie, klanksimboliek en metrum – vir die vooropstelling van betekenisse addisioneel tot, of in die plek van, prosaïes ooglopende betekenisse
- Verdun (Quebec)
- Verdun is 'n voorstad van Montreal, Quebec (Kanada) op die Île de Montréal (Montrealeiland), met 66 158 inwoners (2011). Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas
- Aardrykskunde
- Aardrykskunde of geografie is die wetenskaplike studie van die liggings- en ruimtelike variasies in beide die fisiese en menslike verskynsels op Aarde. Antieke boeke verwys alreeds na hierdie vak, onder andere die boek Geographia deur Klaudios Ptolemaios
- Lys van heavy metal-kunstenaars
- Jesus van Nasaret
- Jesus van Nasaret, ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en verwant is aan die Hebreeus-afgeleide "Messias". Die naam "Jesus" is afkomstig van die vernederlandse vorm van die Griekse Ίησους (Iesoûs), wat self 'n Hellenisering van die Hebreeus-Aramese ישוע is
- Kersfees
- Kersfees, vanuit Kerst, 'n Middelnederlandse naam vir ‘Christus’, en dus letterlik Christusfees, is 'n tradisionele herdenkingsdag op die Christelike kalender wat plaasvind op die vyf-en-twintigste dag van Desember en vier die geboorte van Jesus. Die presiese datum van die geboorte van Jesus is nogtans 'n onderwerp van baie bespreking
- Nobelprys vir Letterkunde
- Die Nobelprys vir Letterkunde is ’n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Akademie toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van letterkunde gelewer het. Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word; die ander is die Nobelpryse vir chemie, fisika, fisiologie of geneeskunde en vrede
- Rekenaar
- 'n Rekenaar is enige toestel wat gebruik word om data volgens 'n goed gedefinieerde prosedure te verwerk. Die term word tans algemeen gebruik om na digitale rekenaars te verwys
- Tuisblad