2005 Top Ten of Conflict for Culture
- Wikipedia
- Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
- Nederlands
- Nederlands is 'n Wes-Germaanse taal wat deur meer as 24 miljoen moedertaalsprekers in die wêreld gepraat word. Die totale aantal sprekers word geskat op omtrent 29 miljoen. Behalwe dat Nederlands die amptelike taal van Nederland is, is dit ook 'n amptelike taal in België en Suriname
- Ensiklopedie
- 'n Ensiklopedie is 'n geskrewe versameling van menslike kennis.
Die term kom van die Griekse woorde εγκύκλιος παιδεία, enkyklios paideia
- Bloukraanvoël
- Die bloukraanvoël is 'n skaars, endemiese, bedreigde standvoël en is ook Suid-Afrika se nasionale voël
- Sanskrit
- Sanskrit, ook Oud-Indies genoem, is een van die Indo-Europese tale en behoort tot die Indo-Ariese en Indo-Irannese taalgroep. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking van die Indiese subkontinent. Sanskrit is van vóór 1200 v.C. tot vandag gebruik as literêre taal, maar is sedert 500 v.C. nie meer die gesproke taal van die massa nie. Sanskrit is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Uttarakhand. Weens Sanskrit se godsdienstige
- Beeldende kunste
- Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde
- Gregoriaanse kalender
- Die Gregoriaanse kalender, wat tans regoor die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is die eerste keer voorgestel deur die Napelse dokter Aloysius Lilius, en is op 24 Februarie 1582 deurgevoer deur pous Gregorius XIII
- Lys van heavy metal-kunstenaars
- Gholf
- Gholf is 'n buitelugsport waar individuele spelers of spanne 'n klein balletjie tot binne 'n gaatjie in die grond moet slaan deur verskeie gholfstokke te gebruik. Dit is ook een van die min spelle wat nie 'n vaste bepaalde spelarea gebruik nie, dit wil sê golfbane verskil in vorm en uitleg. Die spel word bepaal deur die Reëls van Gholf as "die slaan van 'n bal vanaf die bofperk tot in die gaatjie deur een of meer houe onderhewig aan die Reëls". Daar word beweer dat gholf in Skotland ontstaan het en
- Televisie
- Televisie (TV) is 'n telekommunikasiestelsel vir uitsaai en ontvangs van bewegende prente in monochroom (swart-en-wit), of in kleur, en klank oor 'n afstand oor te dra. Die term kan verwys na 'n televisiestel, 'n televisieprogram of die medium van televisie-transmissie. Televisie is 'n massamedium vir advertensies, vermaak en nuus