2004 Top Ten of Conflict for History
- Geskiedenis van Suid-Afrika
- Lys van historiese herdenkings
- Hier volg skakels na artikels oor alle dae van die jaar
- 1936
- Die jaar 1936 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- Tweede Wêreldoorlog
- Die Tweede Wêreldoorlog was 'n wêreldwye militêre konflik wat van 1939 tot 1945 geduur het, alhoewel verwante konflikte al vroeër begin het. Die oorlog was 'n samesmelting van twee konflikte: een wat in Asië begin het as die Tweede Chinees-Japannese Oorlog en die ander wat in Europa begin het met die Inval van Pole. Dit was die mees wydverspreide oorlog in die geskiedenis, en het direkte betrekking gehad op meer as 100 miljoen mense uit meer as 30 lande
- Fat Man
- Die kernwapen met die kodenaam Fat Man is op 9 Augustus 1945 oor Nagasaki, Japan, deur die Verenigde State van Amerika laat ontplof. Dit was die tweede en laaste kernwapen wat ooit in oorlog aangewend is, en die ontploffing was die derde mensgemaakte kernontploffing in die geskiedenis. Dit is gebou deur wetenskaplikes en ingenieurs by die Los Alamos Laboratorium met plutonium van die Hanfordterrein as deel van die Manhattan-projek
- Geskiedenis (vakgebied)
- Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
- Krimoorlog
- Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinië en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856
- Die Stem van Suid-Afrika
- Die Stem van Suid-Afrika, ook bekend as Die Stem, was vanaf 1957 tot 1994 die nasionale volkslied van Suid-Afrika. Vanaf 1994 tot 1997 is dit as een van twee volksliedere erken. Dit was ook die volkslied van Suidwes-Afrika onder Suid-Afrikaanse mandaat tot hulle onafhanklikheidswording in 1990, waarna Namibië, Land van die Dapper in 1991 as die volkslied aangeneem is
- My Lai-menseslagting
- Die Mỹ Lai-menseslagting, ook bekend as die Sơn Mỹ-menseslagting het op 16 Maart 1968 in die dorpie van My Lai naby die dorp Song My tydens die Viëtnamese oorlog plaasgevind. Tydens die slagting is honderde ongewapende burgerlikes deur soldate van die VSA dood gemaak. Dit het steun vir die oorlog in die VSA verminder
- Ernstige akute respiratoriese sindroom
- Ernstige akute respiratoriese sindroom, is 'n dodelike asemhalingswegsiekte wat in 2003 vinnig van die suide van die Volksrepubliek China na ander wêrelddele begin versprei het. Dit is in Engels en verskeie ander tale bekend as SARS