2003 Top Ten of Polemic for Technology

Lys van vrye sagteware
Lys van Vrye
Onderskrifte
Onderskrifte verwys na vertaalde dialoog wat in 'n verkorte vorm onderaan 'n televisie- of rolprentskerm vertoon word
Linux
Linux is 'n vrye bedryfstelselkern vir 'n verskeidenheid van rekenaars. Die naam "Linux" word ook baie gebruik om te verwys na volledige bedryfstelsels wat van die Linux-kern gebruik maak. Linux is aanvanklik deur Linus Torvalds geskryf omdat hy graag 'n Unix-bedryfstelsel vir sy Intelgebaseerde persoonlike rekenaar wou hê. Sedertdien het duisende mense oor die internet ingespring om dit te verbeter. Dit is gebaseer op Unix maar die bronkode is vryelik beskikbaar
Rekenaaringenieurswese
Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese. Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en rekenaartale. Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.syferbane en logika mikrobeheerders en -verwerkers algoritmes en programmering syfer-beheerstelsels of kubernetika kommunikasiestelsels
GNU
GNU is 'n bedryfstelsel en versameling van rekenaarsagteware. GNU bestaan heeltemal uit vrye sagteware, waarvan die meeste onder die GNU-projek se eie Algemene Publieke Lisensie gelisensieer is
Rekenaarwetenskap
Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur). In die praktyk omvat dit 'n wye aantal velde – van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels. As 'n wetenskaplike dissipline, sluit dit aan by wiskunde, fisika en elektronika, maar
Navigasie
Navigasie in die tradisionele sin is die vermoë om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind. 'n Persoon wat navigasie toepas is 'n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haar kan help om meer presies te navigeer. Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart. Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys. Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is
Rekenaaringenieur
Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese