2002 Top Ten of Polemic for Technology
- Rekenaaringenieurswese
- Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese.
Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en
rekenaartale.
Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.syferbane en logika
mikrobeheerders en -verwerkers
algoritmes en programmering
syfer-beheerstelsels of kubernetika
kommunikasiestelsels
- Rekenaaringenieur
- Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese
- Onderskrifte
- Onderskrifte verwys na vertaalde dialoog wat in 'n verkorte vorm onderaan 'n televisie- of rolprentskerm vertoon word