2002 Top Ten of Conflict for Technology
- Rekenaaringenieurswese
- Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese. Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en rekenaartale. Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.syferbane en logika mikrobeheerders en -verwerkers algoritmes en programmering syfer-beheerstelsels of kubernetika kommunikasiestelsels
- Onderskrifte
- Onderskrifte verwys na vertaalde dialoog wat in 'n verkorte vorm onderaan 'n televisie- of rolprentskerm vertoon word
- Rekenaaringenieur
- Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese