2002 Top Ten of Conflict for Society

Universiteit van Suid-Afrika
Die Universiteit van Suid-Afrika is 'n universiteit in Pretoria, Gauteng, wat deur afstandsonderrig opleiding aan studente binne en buite Suid-Afrika verskaf. Die universiteit staan ook bekend as Unisa. Dit was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding deur middel van korrespondensie verskaf het. In Desember 2017 het die universiteit 381 484 ingeskrewe studente vanoor die hele wêreld gehad, wat beteken dat hy die grootste universiteit in Afrika is en ook een van die wêreld se mega-universiteite
Vertaling
Vertaalkunde is die studie van die vertaling van natuurlike tale. Terwyl vertaling verwys na die oordrag van 'n teks in 'n brontaal na 'n teikentaal. 'n Doel wat deur vertalers gestel word is om ekwivalensie te bereik tussen die twee tekste. 'n Probleem daarby is dat die kulture van die twee tale se spreker verskil. Domestikering en vervreemding is twee verskillende strategieë wat vertalers gebruik
Taalverskeidenheid
Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.Chronolek Geolek Ideolek Sosiolek
Sielkunde
Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant