2002 Top Ten of Conflict for People
- Nelson Mandela
- Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg
- Thabo Mbeki
- Thabo Mvuyelwa Mbeki, is die voormalige president van Suid-Afrika, asook van die ANC. Hy het Nelson Mandela op 14 Junie 1999 as president opgevolg. Mbeki het sy tweede termyn as president begin uitdien op 27 April 2004, nadat die ANC die algemene verkiesing van 2004 met 'n oorweldigende meerderheid gewen het. Op 20 September 2008, kondig hy aan dat hy as president sal bedank na 'n oproep in die verband deur die ANC se uitvoerende bestuurskomitee. Sy bedanking is met ingang van 25 September 2008 van krag
- Erik Erikson
- Erik Homburger Erikson was 'n Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige bekend vir sy teorie oor die sosiale ontwikkeling van die mens en as skepper van die uitdrukking "identiteitskrisis