2001 Top Ten of Conflict for Culture
- Opera
- 'n Opera is 'n toneelstuk met sang en orkesbegeleiding. Dikwels is die hele libretto getoonset om gesing te word, maar daar is talle uitsonderings van operas waar dele van die teks gesing word, terwyl ander dele gespreek word. Die geskiedenis van opera beslaan reeds meer as 400 jaar, met die gevolg dat 'n groot verskeidenheid vorme en style hierdie genre van musiek kenmerk. Die musiek van 'n opera kan bestaan uit 'n overture, resitatiewe, arias, ensembles, kore en ballette. Onder die sub-genres wat deel
- Sigmund Freud
- Sigmund Freud was 'n Oostenrykse neuroloog en die stigter van die psigoanalitiese tradisie binne die sielkunde, 'n beweging wat die teorie dat onderbewuste motiewe baie optrede beheer, gewild gemaak het. Hy het geïnteresseerd geraak in hipnose en hoe dit geestesiekes kon help. Hy het later hipnose laat vaar en eerder vrye assosiasie en droomanalise verkies, deur wat nou bekend staan as "die pratende genesing" te ontwikkel. Dit het die kernelemente van psigoanalise geword. Freud het veral belanggestel in
- Beeldende kunste
- Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde
- Uitvoerende kunste
- Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.Drama
Mimiek
Toneelspel
Rolprent
Sang
Opera
Operette
Musiekblyspel
Dans
Ballet
Moderne