Zhang Qian

Zhang Qian was 'n Chinese diplomaat en reisiger.
Sarmizegetusa
Sarmizegetusa was die hoofstad en die militêre, religieuse en politieke sentrum van Dacië
Pantar
Pantar is 'n eiland in die Indonesiese provinsie Oos-Nusa Tenggara wat tot die Alor-argipel behoort
Gratianus
Flavius Gratianus Augustus, bekend as Gratianus was die keiser van die Wes-Romeinse Ryk van 375 tot 383. Hy was die seun van Valentinianus I en Marina Severa
Valentinianus I
Valentinianus I, die Grote was keiser van die Wes-Romeinse Ryk van 364 tot 375
Lotarius II
Lotarius II was 'n Karolingiese koning. Hy was 855-869 koning van die noordelike deel van die Midderyk, wat later as Lotaringe bekend raak. Dit het van die Alpe tot die huidige Nederlandse kus gestrek
Panjikent
Panjikent is 'n belangrike argeologiese vondsplek aan die syroete in Tadjikistan. Dit is omtrent 60 km ten ooste van Samarkand geleë
Jayavarman VII
Jayavarman VII (1181–1218) word as die grootste koning van die Khmer-ryk rondom Angkor beskou
Herodes Antipas
Herodes Antipas was tetrarchos van Galilea en Perea van 4 v.C. tot 39 n.C
Afrikatale
Onder Afrikatale word algemeen dié tale verstaan wat op die vasteland van Afrika gepraat word en veral dié tale wat tradisioneel daar gepraat is. Daarby word die Indo-Europese tale wat deur kolonisasie geïmporteer of ontstaan het soos Frans, Engels
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan