Yster-60
Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster.
- Yster-57
- Yster-57 is 'n stabiele isotoop van yster. Dit is 'n seldsame isotoop
- Spikulum
- 'n Spikulum is 'n verharde orgaan in die vorm van 'n klein spiesie. Dit kom veral by sponse soos die glassponse voor
- Komatiïet
- Komatiïet is die naam van 'n gesteente wat deur Viljoen en Viljoen in 1969 gedefinieer is vir basaltiese en ultramafiese lawas wat hulle in die groensteengordel naby die Komatirivier in Suid-Afrika gevind het. In komatiïete word dikwels nikkel
- Argon-38
- Argon-38 is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas
- Poriewater
- Poriewater is water wat binne die porieruimte van grond of gesteente voorkom. Poriewater is een van die faktore wat die stabiliteit van 'n hang bepaal. Dit speel 'n belangrike rol in die diagenese
- Haueriet
- Haueriet is 'n mineraal met chemiese formule MnS2. Dit is na Joseph Ritter von Hauer (1778-1863) en Franz von Hauer (1822-1899) genoem. Hulle was Oostenrykse geoloë
- Maghemiet
- Maghemiet is 'n mineraal met formule Fe2O3. Dit is die γ-allotroop van yster(III)oksied
- Aluminium-27
- Aluminium-27 is 'n stabiele isotoop van aluminium. Dit is die enigste stabiele isotoop
- Amalgaam
- 'n Amalgaam is 'n allooi van kwik, dit wil sê 'n oplossing van of 'n verbinding met 'n ander metaal
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos