Xhosa
Xhosa is die taal van die Xhosas en is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 8,2 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus). Dit maak dit die taal met die tweede meeste moerdertaalsprekers in Suid-Afrika ná Zoeloe. Omtrent 11 miljoen mense gebruik Xhosa as tweede taal, en dit is die tweede mees verspreide taal in Suid-Afrika. Die taal is ook nou verwant aan Zoeloe en is deel van die Nguni-taalfamilie: Xhosa en Zoeloe is onderling verstaanbaar en kan byna as dialekte van dieselfde taal gesien word. Xhosa is een van die amptelike tale van Zimbabwe.
- Umthunzi Wentaba
- Umthunzi Wentaba was 'n televisieprogram van die SAUK in 2007
- Wang Mang
- Wang Mang was die keiser van China van 9 tot 23 n.C
- Gwede Mantashe
- Gwede Mantashe is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 18 Desember 2017 voorsitter van die African National Congress. Tussen 2007 en 2017 het hy as dié party se sekretaris-generaal gedien
- Friedrich Wöhler
- Friedrich Wöhler was 'n Duitse chemikus. Hy is veral bekend as grondlegger van die organiese chemie
- Eutheria
- Eutheria is 'n klade van die soogdiere waartoe alle plasentale soogdiere behoort. Die twee terme Placentalia en Eutheria word dikwels as sinonieme gebuik, maar die eerste Eutheria behoort waarskynlik nie tot die plasentale kroongroep nie. 'n Goeie
- Tallium
- Tallium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Tl en atoomgetal 81. Tallium is genoem ná die Griekse thallos wat "groen skiet/takkie" beteken. Tallium is in 1861 deur William Crookes ontdek. Nes die soortgelyke lood is die sagte
- Ida Noddack
- Ida Eva Noddack, née Ida Tacke was 'n Duitse chemikus en fisikus
- Nowaja Zemlja
- Nowaja Zemlja is 'n argipel in die Arktiese Oseaan tussen die Barentssee in die weste en die Karasee in die ooste; dit maak deel uit van die Archangelsk-oblast en het die rang van 'n munisipaliteit
- Albert Speer
- Berthold Konrad Hermann Albert Speer was Hitler se argitek en minister van bewapening
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in