Wolkesuikerbos

Die Wolkesuikerbos is 'n baie skaars proteaspesie wat endemies aan KwaZulu-Natal, Suid-Afrika is. Dit kan net gevind word in die Royal Natal Nasionale Park in die Drakensberge naby die Policeman's Helmet, op pad na The Witches, in die rigting van Tugelakloof op 'n hoogte van ongeveer 2 300 m. Die plant is regop en word 70 cm hoog en blom van Maart tot April.
Vachellia
Vachellia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias. Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009. Vachellia kan van ander akasias
Gonialoe
Gonialoe is genus wat drie spesies bevat wat hoort tot die familie Asphodelaceae. Die spesies was voorheen deel van die genus Aloe. Die groep staan bekend as die hoekigeblaar aalwyne en die drie spesies is:Gonialoe dinteri (A.Berger) Boatwr. & J.C.Manning
Erica azorica
Erica azorica is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die plant is endemies aan die Asore
Erica cerinthoides
Erica cerinthoides is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Dit kom wydverspreid voor: Eswatini, Gauteng, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat
Passerina (plant)
Passerina is 'n genus in die Thymelaeaceae
Erica annalis
Erica annalis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs in die Kammanassieberge voor
Halleria elliptica
Die kinderbessie is 'n struik wat deel is van die Stilbaceae familie. Die plant is inheems in Malawi, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit voor in die Wes-Kaap
Erica junonia
Erica junonia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Skurweberg in die Koue Bokkeveld naby Ceres voor. Die plant se habitat word bedreig deur die hoë voorkoms van
Zanha suaveolens
Zanha suaveolens is 'n boom wat deel is van die Sapindaceae familie. Die plant is endemies aan Madagaskar
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos