William Kentridge

William Kentridge is een van die bekendste eietydse Suid-Afrikaanse kunstenaars.
Arcadia, Pretoria
Arcadia is 'n voorstad in Pretoria, Suid-Afrika. Dit is geleë oos van die stadskern, met Beatrixstraat wat die westelike grens met die Pretoria Middestad vorm, Kerkstraat die noordelike grens, Hillstraat die oostelike grens met Hatfield en Parkstraat die
Hendrik Swellengrebel
Hendrik Swellengrebel was die eerste en enigste VOC-goewerneur van die Kaapkolonie wat plaaslik gebore is
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
Die Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika was die verteenwoordiger van die Britse Kroon in Suid-Afrika tussen 31 Mei 1910 en 31 Mei 1961. Die Unie van Suid-Afrika was 'n Gemenebes Koninkryk waarin Koningin Elizabeth II die titel "Koningin van
Oranjerivierkolonie
Die Oranjerivierkolonie was 'n Britse kolonie wat geskep is met die anneksasie van die Oranje-Vrystaat in 1900, na die Boere-oorlog
Samojeedse tale
Die Samojeedse tale is 'n taalgroep wat aan die ooste- en westekant van die Oeralgebergte in Rusland in Noordelike Eurasië deur altesaam ongeveer 30 000 sprekers gepraat word. Die Samojeedse tale stam van die gemeenskaplike oertaal Proto-Samojeeds af en
Argentyns-Antarktika
Argentyns-Antarktika is 'n sektor van Antarktika wat deur Argentinië as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die Argentyns-Antarktiese gebied, wat bestaan uit die Antarktiese skiereiland en 'n driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek
Het Volk
Het Volk was 'n politieke party in die Transvaal wat op 28 Januarie 1904 onder die leierskap van Louis Botha en sy adjunk Jan Smuts in Pretoria gestig is. Met die skep van die Unie van Suid-Afrika in Mei 1910 het dit saamgesmelt met die Afrikanerbond en
Davidson Don Tengo Jabavu
Davidson Don Tengo Jabavu was 'n swart dosent en politieke leier wat in King William’s Town in die destydse Kaapkolonie gebore is. Hy was die oudste seun van John Tengo Jabavu, redakteur van die eerste koerant in 'n swart taal in Suid-Afrika
Charles Robberts Swart
Charles Robberts Swart was die laaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika van 1960 tot 1961, en die eerste staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika, van 1961 tot 1967
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat