William Henry Bell

Professor William Henry Bell was 'n Suid-Afrikaanse musiekkomponis. Hy is in 1873 in St. Albans, Engeland gebore.
Theo Wendt
Theopil Wendt was 'n Suid-Afrikaanse musikus
Clements Kadalie
Clements Kadalie was 'n aktivis en vakbondleier vir die swartmense. Hy is gebore in die destydse Njassaland. Hy kom na die Unie van Suid-Afrika en vestig hom in Kaapstad waar hy in 1919 deelneem aan die staking van nie-blanke dokwerkers. Hieruit ontwikkel
Victor Sampson
Victor Sampson was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof en Prokureur-generaal van die Kaapkolonie. Hy is in Kaapstad gebore. Hy sluit in 1871 by die staatsdiens aan en in 1881 word hy tot die balie toegelaat. Van 1904 tot 1908 is hy die prokureur
Gerrit Jacobus van Niekerk
Gerrit Jacobus van Niekerk was 'n Boerevrybuiter en enigste president van die Republiek van Stellaland. Hy is omstreeks 1849 naby Fauresmith gebore. Hy vestig hom op die plaas, Kromellenboog, naby die huidige Christiana wat nou die sentrum van 'n
See-appel
Die see-appel is 'n seekomkommer wat leef in rots- en koraalriwwe tot op dieptes van 40 m. Dit kom voor in die Indiese-Stille Oseaangebied asook langs Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die dier se kleurskema varieer maar die pers en geel
TAI/AgustaWestland T-129 ATAK
Die TAI/AgustaWestland T129 ATAK is 'n tweemotorige, tandemsitplek, veeldoelige aanvalshelikopter wat gebaseer is op die Agusta A129 Mangusta vir gebruik in alle weerstoestande. Die T129 is ontwikkel deur Turkish Aerospace Industries (TAI) in vennootskap
Bobbejaanklouspeldekussing
Die bobbejaanklouspeldekussing is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die
George Reynolds McGubbin
Kaptein George Reynolds McGubbin (1898–1944) was 'n Suid-Afrikaanse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Hy is op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 by die Britse Vliegkorps aan skiet die
WACS
WACS is 'n optiese vesel-onderwaterkabel wat Suid-Afrika met die wêreld verbind via die weskus van Afrika. Die kabel is in diens gestel op 11 Mei 2012
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos