William Francis Butler
Sir William Francis Butler (1838–1910) was 'n Britse generaal en ook waarnemende Goewerneur van die Kaapkolonie. Hy is in 1838 in Tipperary, Ierland, gebore. Op 20 jarige ouderdom sluit hy aan by die 69ste regiment. Hy besoek Suid-Afrika as staflid van generaal sir Garnet Wolseley toe hy in 1875 na Natal gestuur is. Wolseley stuur Butler na Bloemfontein op 'n geheime sending en later veg Butler onder Wolseley in die Anglo-Zoeloeoorlog van 1879–80. Van 1880 tot 1898 beklee hy hoë poste by Aldershot en elders in Brittanje. Kort voor die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog in 1898 word hy in bevel geplaas van die troepe van die Kaap.
- Friederich Wilhelm Jannasch
- Prof. Friederich Wilhelm Jannasch (1853–1930) was 'n Suid-Afrikaanse musikus en komponis. Hy is in 1853 op Mamre naby Malmesbury gebore. Sy ouers was sendelinge. Hy toon vroeg talent en word na Duitsland en daarvandaan na die Konserwatorium in Stockholm
- Daniël Krige
- Daniël Gerhardus Krige was 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en professor. Hy het op vyftienjarige ouderdom gematrikuleer aan die Hoërskool Monument te Krugersdorp. Nadat hy gekwalifiseer het as 'n ingenieur doen hy baanbrekerswerk op die gebied van
- Louis Joliet
- Louis Joliet - ook Jolliet - was 'n Franse ontdekkingsreisiger en pelshandelaar. Hy is gebore in Quebec en het gestudeer as 'n priester. In 1692 word hy egter 'n pelshandelaar - ook bekend as Coureur de bois - en verlaat Ouebec. Hy bevriend die Indiane
- Joe Engle
- Joe Henry Engle is 'n Amerikaanse vlieënier, toetsvlieënier vir die X-15 program, lugvaartingenieur en voormalige Nasa-ruimtevaarder. Sedert 2017 is hy die laaste oorlewende X-15 vlieënier
- Erich Hartmann
- Erich Alfred Hartmann, met die bynaam Bubi deur sy Duitse kollegas en ook deur die Russe Die Swart Duiwel genoem is, was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Tweede Wêreldoorlog. Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte
- Thomas Kelly-Kenny
- Sir Thomas Kelly-Kenny(1840–1914) was 'n generaal in die Britse leër. Hy is in 1840 in Ierland gebore en sluit op 18-jarige ouderdom aan by die Britse leër en veg in 1860 in China. Hy speel 'n belangrike rol in die Tweede Vryheidsoorlog waarin hy in
- Thomas P. Stafford
- Thomas Patten "Tom" Stafford is 'n voormalige Amerikaanse lugmagoffisier, toetsvlieënier en NASA-ruimtevaarder. Hy het twee missies op Gemini-ruimtetuie voltooi, en was in 1969 in bevel van Apollo 10, die tweede bemande missie na die Maan; hy was die
- Witlyfvlermuis
- Die Witlyfvlermuis kom in die kusgebiede van Suid-Afrika, die Krugerwildtuin, Mosambiek, Zimbabwe tot by die Okavango Delta voor en is 'n insekvretende vlermuis
- Frank Borman
- Frank Frederick Borman is 'n afgetrede vlieënier in die Amerikaanse Lugmag, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy het ook 'n 14-daguithourekord in die ruimte in Gemini 7 opgestel. Hy is bekend as die bevelvoerder van Apollo 8, die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos