William Fehr-versameling
Die William Fehr-versameling is 'n groot versameling Afrikana wat in die Kasteel die Goeie Hoop en in Rust en Vreugd in Kaapstad besigtig kan word. Dit is van besondere kultuur-historiese waarde vir Suid-Afrika.
- Oosterland
- Die Oosterland het die eerste groep Franse Hugenote na Suid-Afrika gebring. In 1697 het die skip in Tafelbaai gestrand en in die laaste dekade van die twintigste eeu was die wrak die eerste wetenskaplike maritieme argeologiese projek in suidelike Afrika
- Fort Murray
- Fort Murray was een van 'n reeks forte wat deur die Britse owerheid tydens die Kaapse grensoorloë van 1779 tot 1877 in die Oos-Kaap gebou is
- Sesde Grensoorlog
- Die Sesde Grensoorlog van 1834-1836 was die sesde in die reeks van nege Kaapse grensoorloë wat tussen 1779 en 1877 deur Groot-Brittanje en die Kaapkolonie teen die Xhosa-stamme gevoer is
- Slagtersnek-monumente
- Die Slagtersnek-rebellie word deur vier gedenktekens in herinnering geroep. Hulle het 'n beduidende rol gespeel in die ontwaking van Afrikaner-nasionalisme
- Botha Huis
- Botha Huis was die amptelike vakansiehuis van die eerste ministers van Suid-Afrika. Nou is dit 'n spoggerige klein hotel
- Maandblad Zuid-Afrika
- Maandblad Zuid-Afrika is 'n tweetalige tydskrif wat in Amsterdam (Nederland) uitgegee word en as kontakpunt en forum vir almal in Nederland en België dien wat in Suid-Afrika belangstel. Diepte-artikels handel oor aktuele ontwikkelinge in en die
- Raithby
- Raithby is 'n dorpie in die munisipale gebied van Stellenbosch
- Trompettersdrift
- Trompettersdrift is een van die oudste oorgange in die Groot-Visrivier en was deel van die hoofpad van Grahamstad na Oos-Londen. Dit lê 27 km van die mond van die rivier, 41 km oos van Grahamstad op die pad na Peddie en 'n paar km stroomop van die brug
- Fort Hare
- Fort Hare is een van 'n reeks forte wat tydens die Kaapse grensoorloë teen die middel van die 19de eeu in die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie opgerig is om die Xhosa-invalle oor die Groot-Visrivier te stuit
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos