Wentelbaan

’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties.
Yttrium
Yttrium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Y en atoomgetal van 39. Yttrium is 'n silwerige metaalagtige oorgangsmetaal wat algemeen aangetref word in seldsame aardminerale en twee van sy verbindings word gebruik in die rooi
Rubidium
Rubidium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rb en atoomgetal 37. Rb is 'n sagte, silwerwitmetaal in die alkalimetaalgroep. Rb-87 is 'n isotoop wat natuurlik voorkom en is effe radio-aktief. Rubidium is hoogs reaktief met
Ontstekingstelsel
'n Ontstekingstelsel is 'n stelsel vir die ontsteking van 'n lug-brandstofmengsel. Dit is meestal bekend in binnebrandenjins, maar vind ook ander toepassings soos in olie- en gasgedrewe ketels plaas. Die vroegste interne binnebrandenjin het 'n vlam en
IPSec
IPSec is 'n gestandardiseerde raamwerk vir die beveiliging van Internetprotokol (IP) kommunikasie deur middel van enkripsie en bevestiging van elke IP-pakket in 'n datastroom
Genus
'n Genus is 'n taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan; as daar meer as een spesie in 'n genus is, sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera
Polonium
Polonium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Po en atoomgetal van 84. Polonium is 'n skaars radio-aktiewe metaalagtige element waarvan die chemiese eienskappe ooreenkomste toon met tellurium en bismut en kom voor in uraan-ertse
BIND
BIND is die mees algemeen gebruikte Domein-naam stelsel bediener op die internet, veral op Unix-tipe stelsels, waar dit 'n de facto standaard. Die programmatuur word ondersteun deur die Internet Systems Consortium. BIND is oorspronklik geskep deur vier
Sagtewarepoort
'n Sagtewarepoort is 'n virtuele dataverbinding wat gebruik kan word deur programme om data direk uit te ruil in plaas daarvan om 'n lêer of ander tydelike stoortoestel te gebruik. Die algemeenste hiervan is die TCP en UDP poorte wat gebruik word om data
ATX
Die ATX moederbord vormfaktor is deur Intel in 1995 geskep. Dit was die eerste groot verandering in rekenaarkas en moederbord ontwerp vir baie jare. ATX het die AT vormfaktor verbygesteek as die standaardstelsel in nuwe stelsels. ATX het baie van die AT
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos