Was

Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan.
Skis
'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word
Litium-7
Litium-7 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop
Berillium-10
Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
Berillium-9
Berillium-9 is 'n stabiele isotoop van berillium. Dit is die enigste stabiele isotoop
Suurstof-16
Suurstof-16 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is sy volopste isotoop
Stikstof-15
Stikstof-15 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop
Poriewater
Poriewater is water wat binne die porieruimte van grond of gesteente voorkom. Poriewater is een van die faktore wat die stabiliteit van 'n hang bepaal. Dit speel 'n belangrike rol in die diagenese
Kusfynbos en -renosterveld
Die kusfynbos en -renosterveld is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika, wat byna geheel en al in die Wes-Kaap geleë is. Net 'n klein gedeelte daarvan lê in die Oos-Kaap
Beril
Beril is 'n mineraal wat berillium bevat. Dit is 'n siklosilikaat
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos