Walter Madeley

Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister.
Henry Burton
Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid
Henry Sampson
Henry Sampson was 'n leier in die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty en kabinetsminister
Albert Hertzog
Dr. Albert Hertzog was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party
John Truter
Sir Johannes Andries (John) Truter was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde
Abraham Fischer
Abraham Fischer was die eerste en enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie
Patrick Duncan
Sir Patrick Duncan was die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste bekleër van dié amp wat deur Suid-Afrika self aangewys is
Benjamin D’Urban
Sir Benjamin D’Urban was 'n vroeë Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop na wie Durban sowel as Durbanville genoem is
Adriaan Fourie
Adriaan Paulus Johannes Fourie was 'n Suid-Afrikaanse Volksraadslid, senator, Kaaplandse administrateur en kabinetsminister
Colin Steyn
Dr. Colin Fraser Steyn was 'n Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en regsgeleerde
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos