Waaierpylstert

Die Waaierpylstert is 'n pylstert uit die familie Dasyatidae. Dit kom wydverspreid voor in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, suidwaarts tot by KwaZulu-Natal.
Centurion (tenk)
Die Centurion was die hooftenk van die Britse Leër na die Tweede Wêreldoorlog. Dit is in diens gestel in 1945 en word allerweë beskou as die beste na-oorlogse tenkontwerp en was geproduseer tot in die 1960's. Die tenk het in die voorste linies gedien
Perdekopspeldekussing
Die perdekopspeldekussing is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot
Langdoktervis
Die Langdoktervis is 'n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan, Indiese Oseaan en die Rooisee voorkom; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Elongate surgeon
Gespikkelde tobie
Die Gespikkelde tobie is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted toby
Tierklipkabeljou
Die tierklipkabeljou is 'n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod
Mooitobie
Die Mooitobie is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Exquisite toby
Gevlekte valkvis
Die Gevlekte valkvis is 'n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Paletail hawkfish
Perdegesig-eenhoringvis
Die perdegesig-eenhoringvis is 'n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Bazaruto-eilande in Mosambiek asook die Seychelle. In Engels staan die vis bekend as die Horseface
Karoo-tot-Kus bergfietswedren
Die Karoo-tot-Kus bergfietswedren vind jaarliks tydens Septembermaand plaas. Die wedren begin in Uniondale en eindig in Knysna. Die wedrenafstand is ongeveer 104 km
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos