Vraag en aanbod

In mikro-ekonomie is vraag en aanbod 'n ekonomiese model van prysbepaling in 'n mark. Dit verklaar dat in 'n mededingende mark sal die eenheidprys vir 'n besonder produk of ander verhandelbare item soos arbeid of vloeibare finansiële bates wissel totdat dit tot stilstand kom op 'n punt waar die hoeveelheid wat verlang word gelyk is aan die hoeveelheid wat aangebied word, wat lei tot 'n ekonomiese ewewig tussen die prys en die hoeveelheid wat verkoop word.
Kerngesin
'n Kerngesin is gesinsgroep wat bestaan uit twee ouers en hul kinders . Dit is in teenstelling met enkelouergesinne, 'n groter familiegroep en 'n gesin met meer as twee ouers. Kerngesinne is gewoonlik gesentreer om twee ouers; daar kan enige aantal
Opvanggebied
'n Opvanggebied is 'n grondgebied waar alle oppervlakwater van reën, smeltende sneeu of ys saamkom by 'n enkele punt by 'n laer hoogte, gewoonlik die uitgang van die kom, waar die water aansluit by 'n ander watermassa, soos 'n rivier, meer, opgaardam
Rym
'n Rym is 'n herhaling van soortgelyke klanke in twee of meer woorde, gewoonlik in die laaste lettergrepe van reëls in gedigte en liedjies. Die woord rym is ook 'n pars pro toto wat 'n kort gedig beteken, soos 'n rympaar of 'n ander kort rymende
Strategiese denke
Strategiese denke word gedefinieer as 'n verstandelike of denkproses wat 'n individu gebruik in die konteks om sukses te behaal in 'n spel of ander onderneming. As 'n kognitiewe aktiwiteit produseer dit gedagtes
Drinkwater
Drinkwater, wat ook bekend staan as drinkbare water, is water wat veilig is om te drink of om te gebruik in die bereiding van kos sonder die gevaar van gesondheidsprobleme. Wêreldwyd het 91% mense in 2015 toegang gehad tot water wat geskik is om te drink
Natuurlike hulpbron
Natuurlike hulpbronne is hulpbronne wat bestaan sonder optrede van mense. Dit sluit in alle gewaardeerde kenmerke soos magnetiese krag, aantrekkingskrag en elektriese eienskappe en kragte. Op die aarde sluit dit in: sonlig, atmosfeer, water, grond, asook
Voedselbewaring
Voedselbewaring maak dit moontlik dat voedsel 'n geruime tyd na oestyd geëet kan word, pleks van onmiddellik daarna. Dit is sowel 'n tradisionele huishoudelike vaardigheid en, in die vorm van voedsellogistiek, 'n belangrike industriële en kommersiële
Sakemodel
'n Sakemodel of besigheidsmodel gee 'n uiteensetting van hoe 'n organisasie in 'n ekonomiese, sosiale, kulturele of ander konteks waarde skep en lewer. Die proses om 'n sakemodel saam te stel is 'n deel van die maatskappy se strategie
Verstedeliking
Verstedeliking verwys na die verskuiwing van die bevolking vanaf landelike na stadsgebiede, "die geleidelike toename in die verhouding van mense wat in stedelike gebiede woon", en die maniere waarop elke gemeenskap by die veranderinge aanpas. Dit is
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie