Vosburg
Vosburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is 61 km wes van Britstown. Vosburg was eers 'n plaas genaamd Processfontein, maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J. Vos en die Van Rensburg-familie. Daar is tans 22 geboue op die dorp.
- Henkries
- Henkries is 'n klein nedersetting aan die Oranjerivier, 13 km wes van Goodhouse, in die Noord-Kaap provinsie in Suid-Afrika
- Oranjeville
- Oranjeville is 'n dorp in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Die oord lê aan die oewer van die Vaaldam. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en
- Braunschweig, Oos-Kaap
- Braunschweig is 'n klein dorp in die Oos-Kaap (Suid-Afrika), 15 km noord van King William's Town
- Meyersdal
- Meyersdal is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Randhart in die ooste. Volgens die 2011-sensus het Meyersdal 'n bevolking van 11 251 gehad, van wie 63,4% wit mense was. Engels (49,8%) en Afrikaans (28,4%) is die grootste
- Viljoensdrif
- Viljoensdrif is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 10 km noordoos van Sasolburg en baie naby aan Vereeniging in Gauteng geleë
- Adendorp
- Adendorp is 'n klein dorpie sowat 8 km buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Birchleigh
- Birchleigh is 'n voorstad in noordelike Kemptonpark, in die Oos-Rand. Volgens die 2011-sensus het Birchleigh 'n bevolking van 10 776 gehad
- Allen Grove
- Allen Grove is 'n voorstad van Kemptonpark, aan die Oos-Rand van Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Allen Grove 'n bevolking van 2 801 gehad
- Terenure
- Terenure en Terenure Uitbreiding is voorstede in Kemptonpark aan die Oos-Rand van Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Terenure 'n bevolking van 4 144 gehad en Terenure Uitbreiding het 'n bevolking van 6 579 gehad
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos