Volksrepubliek China

Die Volksrepubliek China is 'n groot land in Oos-Asië en een van twee Chinese state wat daarop aanspraak maak dat hulle die regmatige verteenwoordiger van China is. Dit beslaan die grootste deel van die kulturele, historiese en geografiese grondgebied wat bekend staan as China. Dit is die land met die grootste bevolking ter wêreld, sowat 1,4 miljard, van wie die meeste etnies as van Han-Chinese herkoms geklassifiseer word.
Olimpiese Somerspele 1908
Die Olimpiese Somerspele 1908, amptelik bekend as die Spele van die IVde Olimpiade, is tussen 27 April en 31 Oktober 1908 as die langste spele in die moderne Olimpiese geskiedenis in die Britse hoofstad Londen aangebied. Die wedstryde het saamgeval met
Olimpiese Somerspele 2012
Die Olimpiese Somerspele 2012, amptelik bekend as die Spele van die XXXste Olimpiade, is tussen 27 Julie en 12 Augustus 2012 in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied. Tydens die geleentheid het 10 568 atlete uit 204 nasies aan 302 items in 26
Uluru
Uluru, ook bekend as Ayers Rock, is 'n reusagtige rooi rots, geleë temidde van 'n sanderige vlakte naby Alice Springs in Australië se Noordelike Gebied. Dit is die wêreld se grootste monoliet, waarvan die kleur verander soos die son daaroor beweeg
Olimpiese Somerspele 1948
Die Olimpiese Somerspele 1948, amptelik bekend as die Spele van die XIVde Olimpiade, is tussen 29 Julie en 14 Augustus 1948 in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied. Londen is bo Baltimore, Lausanne, Los Angeles, Minneapolis en Philadelphia gekies. Na 'n
Oeigoere
Die Oeigoere is 'n Turkse etniese groep inheems aan Sentraal-Asië. Hulle woon hoofsaaklik in Xinjiang, 'n "outonome" provinsie van die Volksrepubliek China. Hulle is aan ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Kasakke, Kirgisiërs, Oesbeke, Turke en
Jimmy Carter
James Earl Carter Jr. was die 39ste president van die Verenigde State, van 1977 tot 1981. Voor dit was hy die goewerneur van die Amerikaanse staat Georgia. Hy het in 1979 die Camp David-vredesooreenkoms tussen Egipte en Israel help sluit. Carter is bekend
Henning Mankell
Henning Mankell was 'n Sweedse toneelregisseur en skrywer wat veral met sy reeks speurromans oor die polisie-inspekteur "Kurt Wallander" internasionale bekendheid verwerf het
Beijing
Beijing is 'n stad in die noorde van China en is die hoofstad van die Volksrepubliek China. Beijing word tans regstreeks deur die Chinese regering geadministreer en is sodoende gelykgestel aan provinsies, outonome gebiede en spesiale administratiewe
MacOS
macOS, voorheen bekend as Mac OS X en OS X, is 'n bedryfstelsel vir tafel- en skootrekenaars van die Kaliforniese harde- en sagteware-onderneming Apple Inc.. Mac OS X is in 2001 vrygestel, eerder as Mac OS X, 10.0. Die nuutste weergawe van die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos