Vlag van Tunisië

Die nasionale vlag van Tunisië is in 1835 en weer op 20 Maart 1956 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n wit skyf in die middel van die vlag waarop ’n rooi ster en sekelmaan is.
Vlag van Palestina
Die Palestynse vlag is op 28 Mei 1964 deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie in gebruik geneem en op 15 November 1988 deur die Staat Palestina. Die vlag vertoon drie horisontale bane in swart, wit en groen met ’n rooi gelyksydige driehoek aan die
Elland Road
Elland Road is ’n sokkerstadion in Leeds, Engeland, met sitplek vir 37 914 mense. Dit is sedert die stigting van Leeds United AFC in 1919 die tuisveld van dié klub en is voor 1919 gebruik vir wedstryde van Leeds City FC
Bridgitte Hartley
Bridgette Hartley is 'n Suid-Afrikaanse kanovaarder. Sy is verbonde aan TuksSport by die Universiteit van Pretoria
Brasiliaanse nasionale rugbyspan
Die Brasiliaanse nasionale rugbyspan met die bynaam Tupi’s word deur die Brasiliaanse Rugbykonfederasie beheer. Brasilië is een van die stigterslede van CONSUR, nou bekend as Súdamerica Rugby, en het aan die inougurele Suid-Amerikaanse toernooi in
Laerskool Danie Malan
Laerskool Danie Malan is 'n primêre skool wat in Pretoria, Suid-Afrika geleë is. Die skool se adres is Koos De la Reystraat 279, Pretoria Noord, 0182. Hulle leuse is Jou Sleutel tot Suksesvolle Onderrig
Stad Manchester-stadion
Stad Manchester-stadion is ’n stadion in Manchester in Engeland. Dit is die tuisveld van Manchester City FC, die vyvde grootste stadion in die Premier League en die twaalfde grootste stadion in die Verenigde Koninkryk met sitplek vir 47 805 mense
Melbourne Reghoekige Stadion
Die Melbourne Reghoekige Stadion is 'n stadion in Melbourne, Australië, wat vir rugby, rugbyliga en sokker aangewend word
Spaanse nasionale rugbyspan
Die Spaanse nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan wat Spanje in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Dié span se bynaam is Los Leones. Rugby word in Spanje geadministreer deur die Spaanse Rugbyfederasie wat in 1923 gestig is
Vlag van Sirië
As gevolg van die voortslepende Siriese Burgeroorlog is daar tans twee vlae wat gebruik word om Sirië te verteenwoordig, soos gebruik deur die vegtende faksies. Die sittende regering van die Siriese Arabiese Republiek wat deur die Ba’ath-party gelei
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat