Vinicius de Moraes
Vinicius de Moraes was 'n Brasiliaanse digter, essayis, toneelskrywer, joernalis, sanger en komponis wat 'n beslissende invloed op die ontwikkeling van moderne Brasiliaanse literatuur en musiek uitgeoefen het. Hy het internasionale bekendheid verwerf met sy bossa nova-komposisies en die toonsetting van sy gedigte.
- John Ruskin
- John Ruskin was die voorste Engelse kunskritikus in die Victoriaanse tydperk wat ook as beskermheer van die kunste, tekenkunstenaar, waterverfskilder, sosiale denker en filantroop bekendheid verwerf het. In sy werke het Ruskin 'n groot verskeidenheid
- Walter Annenberg
- Walter Hubert Annenberg was 'n Amerikaanse uitgewer, filantroop en diplomaat
- Fritz Machlup
- Friedrich Eduard Machlup was 'n Oostenryks-Amerikaanse ekonoom wat vanaf 1933 in die VSA werksaam was. Binne sy vakgebied was Machlup een van die eerste wetenskaplikes wat die belangrikheid van kennis as ekonomiese hulpbron teoreties beskryf het
- Edward Harland
- Sir Edward James Harland, 1st Baronet was 'n Britse skeepsbouer en politikus. Harland, 'n boorling van Scarborough in Noord-Yorkshire, het sy skoolopleiding by die Edinburg-akademie ontvang. In Desember 1846 het hy op die ouderdom van vyftien sy
- Paul Robeson
- Paul Leroy Robeson was 'n Amerikaanse sanger, akteur, advokaat en aktivis wat by die Burgerregtebeweging betrokke geraak het. Tydens sy akademiese opleiding by die Rutgers-kollege, waarvoor hy 'n beurs ontvang het, was hy 'n uitstekende voetbalspeler. Hy
- Theodor Fontane
- Theodor Fontane was 'n Duitse skrywer en apteker. Hy word as die beduidendste Duitse verteenwoordiger van die poëtiese realisme beskou
- Wladimir Kaminer
- Wladimir Kaminer is 'n Duitse skrywer en kolomskrywer van Russies-Joodse afkoms. Sy verhaalbundels Militärmusik en Russendisko het hom ook buite Duitsland bekendheid besorg en is in verskeie Europese tale, waaronder Frans, Italiaans, Russies en Engels
- Kraft durch Freude
- Die organisasie Kraft durch Freude (KdF) is op 27 November 1933 as 'n ondergeskikte afdeling van die Nasionaal-Sosialistiese Deutsche Arbeitsfront gestig en het tydens die Derde Ryk van Duitsland die vryetydsbesteding van die beroepsbevolking met
- Sidney Harman
- Sidney Harman was 'n Amerikaanse sakeman en baanbreker in die hoëtroubedryf wat ook by onderwys, regeringsake, vervaardiging en die uitgewersbedryf betrokke geraak het. Hy was die emeritus-voorsitter van Harman International Industries, Inc
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in