Vierkante kilometer
Vierkante kilometer is 'n SI-eenheid vir oppervlak. Dit is 'n afgeleide SI-eenheid, en is gelyk aan:die oppervlakte van 'n vierkant met sye wat elk een kilometer lank is
1 000 000 m²
100 hektaar
0,386 102 vierkante myl (landmyl)
247,105381 akker
- Numeriese analise
- Numeriese analise is die deel van wiskunde wat te doen het met die berekening van werklike getalle soos eerder as eksakte simboliese antwoorde soos Dit word veral gebruik wanneer eksakte analise nie moontlik is nie, en sluit onder ander in:Die
- Ringbuffer
- 'n Ringbuffer of ringtou is 'n datastruktuur wat gebruik maak van 'n enkele buffer van 'n vaste grootte asof hy kop-aan-kop verbind is. Hierdie struktuur leen homself daartoe om datastrome te buffer
- Verklaring van Windhoek
- Die Verklaring van Windhoek is 'n verklaring van beginsels van persvryheid wat deur Afrika-joernaliste opgestel is in 1991. Die verklaring pleit vir onafhanklike, pluralistiese media en persvryheid in Afrika
- Wasige stringpassing
- In rekenaarwetenskap is wasige stringpassing of wasige stringsoektog 'n tegniek om karakterstringe te soek wat 'n patroon min-of-meer pas. Die probleem van wasige stringpassing word tipies in twee subprobleme verdeel: die vind van benaderde
- Fiestas
- Die Fiestas is 'n gala-geleentheid wat deur kykNET aangebied word waartydens Afrikaanse kunstenaars vir hul prestasies op die verhoog en agter die skerms vereer word. Melding word ook gemaak van Afrikaanse feeste wat 'n platform vir nuwe produksies bied
- XHTML
- XHTML is 'n taal wat die struktuur van dokumente spesifiseer. XHTML word veral vir die stoor en oordrag van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik
- GNU/Linux
- GNU/Linux is die naam vir die bedryfstelsel wat bestaan uit programme van die GNU-projek en die Linux-kern. Hierdie is 'n effens omstrede naam aangesien hierdie stelsels gewoonlik slegs "Linux" genoem word, en die gesamentlike naam hoofsaaklik deur die
- Koekie (rekenaarwetenskap)
- In rekenaarkunde is 'n koekie 'n simbool of 'n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike sender op
- President
- President is 'n titel van 'n leier van een of ander organisasie, soos 'n land of maatskappy. Die term se Latynse oorsprong beteken letterlik "voorsitter", maar die woord dui deesdae gewoonlik op 'n beampte met uitvoerende bevoegdhede
- Erepsia patula
- Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500