Versierde sluimerrog

Die versierde sluimerrog is 'n sluimerrog wat moontlik endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom aan die kus van KwaZulu-Natal voor. Die spesie is eers in 2007 geklassifiseer. In Engels staan die rog bekend as die Ornate sleeper-ray. Die spesie is die enigste in die genus Electrolux.
Rugstekel-koeivis
Die Rugstekel-koeivis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Backspine cowfish
Dubbellyn-tobie
Die Dubbellyntobie is 'n vis wat voorkom in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Doublelined toby
Skilder-hengelaar
Die Skilder-hengelaar is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Painted
Gevlekte valkvis
Die Gevlekte valkvis is 'n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Paletail hawkfish
Mooitobie
Die Mooitobie is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Exquisite toby
Perdegesig-eenhoringvis
Die perdegesig-eenhoringvis is 'n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Bazaruto-eilande in Mosambiek asook die Seychelle. In Engels staan die vis bekend as die Horseface
Geriffelde fluitbek
Die Geriffelde fluitbek is 'n vis wat voorkom in die tropiese Atlantiese Oseaan tot by Walvisbaai en die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Serrate flutemouth
Tierklipkabeljou
Die tierklipkabeljou is 'n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod
Gespikkelde tobie
Die Gespikkelde tobie is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted toby
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos