Veronica van Dyk

Veronica van Dyk is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gedien.
Bridget Masango
Bridget Masango is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Nomsa Tarabella Marchesi
Nomsa Tarabella Marchesi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy was 'n sweep in die skadukabinet van die vorige leier, Mmusi Maimane. Sy dien tans op die portfoliokomitee oor Basiese Onderwys in die Suid
Shahid Esau
Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en MiliterĂª Veterane
Andricus van der Westhuizen
Andricus van der Westhuizen is 'n dienende lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, sedert Mei 2019. Hy was voorheen, van 2009 tot 2019, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Hlengiwe Mkhaliphi
Hlengiwe Mkhaliphi is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Sy het as die eerste adjunk-sekretarisgeneraal van die party gedien van 2014 tot 2019
Dean Macpherson
Dean Macpherson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
James Lorimer
James Lorimer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Darren Bergman
Darren Bergman is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Erik Marais
Erik Johannes Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is skaduminister van openbare werke
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in