Vermaaklikheid
Vermaaklikheid is geleë 40 km suidwes van Riversdal en naby die mond van die Duivenhoksrivier en is bereikbaar met ‘n grondpad wat ook na nog 8 km na Puntjie lei. Dit is in die plaaslike gebied bekend as Hessequa.
- Amaliënstein
- Amaliënstein in die Klein Karoo lê aan die R62-provinsiale pad, 21 km oos van Ladismith in die rigting van Calitzdorp. Die dorpie lê by die suidelike ingang van die Seweweekspoort en direk oos van Zoar
- Van Stadens-veldblomreservaat
- Die Van Stadens-veldblomreservaat naby Port Elizabeth is een van die oudste natuurtuine in die land
- Friemersheim
- Friemersheim is 'n dorpie 15 km van Groot-Brakrivier in die voetheuwels van die Outeniquaberge en val onder die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit. Daar woon ongeveer 1 200 Afrikaanssprekendes op die dorpie. In die tyd van die Groepsgebiedewet was dit
- Boekenhoutfontein
- Boekenhoutfontein was die plaas van pres. Paul Kruger. Die plaas lê aan die voet van die Magaliesberg, 'n 20 km noordwes van Rustenburg op die Boshoek-pad (R565) na Sun City en Pilanesberg
- Heroldsbaai
- Heroldsbaai is 'n strandoord aan die Suid-Kaapse kus. Dit lê 6,4 km vanaf die George-lughawe en kan met die R404 bereik word
- Botha Huis
- Botha Huis was die amptelike vakansiehuis van die eerste ministers van Suid-Afrika. Nou is dit 'n spoggerige klein hotel
- Mud
- Mud is ‘n ou inhoudsmaat vir droë ware
- Slagtersnek-monumente
- Die Slagtersnek-rebellie word deur vier gedenktekens in herinnering geroep. Hulle het 'n beduidende rol gespeel in die ontwaking van Afrikaner-nasionalisme
- Sesde Grensoorlog
- Die Sesde Grensoorlog van 1834-1836 was die sesde in die reeks van nege Kaapse grensoorloë wat tussen 1779 en 1877 deur Groot-Brittanje en die Kaapkolonie teen die Xhosa-stamme gevoer is
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos