Verdrag van Windsor (1386)
Die Verdrag van Windsor is as diplomatieke alliansie tussen die koninkryke van Portugal en Engeland op 9 Mei 1386 in Windsor onderteken en beseël met die huwelik tussen koning Johannes van Portugal I met Philippa van Lancaster, dogter van Jan van Gent, 1ste hertog van Lancaster.
- Docklands Light Railway
- Docklands Light Railway (DLR) is 'n geoutomatiseerde ligte treinstelsel wat in 1987 geopen is om die herontwikkelde Londense Docklands-gebied te bedien. Die DLR-netwerk strek tot Stratford in die noorde, Lewisham in die suide, Tower Gateway en Bank in die
- Oxford Street
- Oxford Street is 'n belangrike straat in die City of Westminster in die West End van Londen. Dit staan bekend as Europa se besigste winkelstraat met sowat 300 winkels aan weerskante, waaronder bekende Britse afdelingswinkels soos John Lewis, Debenhams
- Crossrail
- Crossrail is 'n nuwe spoorlyn in die suide van Engeland oor 'n afstand van 118 km wat tans in aanbou is. Dit sal na verwagting in 2018 voltooi wees en vir pendelaars en ander treinpassasiers 'n nuwe roete bied wat in oos-westelike rigting deur Groter
- Census-designated place
- 'n Sensus-aangewese plek is 'n nedersetting in die Verenigde State wat nie amptelik geïnkorporeer is nie, maar deur die Amerikaanse Sensusburo uitsluitlik vir statistieke doeleindes gedefinieer word. CDPs word elke tien jaar, wanneer 'n sensus gehou word
- SS Nomadic (1911)
- SS Nomadic is 'n stoomskip van die Britse redery White Star Line wat op 25 April 1911 in Belfast te water gelaat is. Die skip is oorspronklik as 'n tenderboot vir die RMS Olympic en die RMS Titanic gebou wat eerste- en tweedeklas-passasiers vanaf die
- Oxford Circus
- Oxford Circus is die besige kruising van Oxford Street (A40) en Regent Street in die West End van Londen. Dit word deur talle busroetes asook die gelyknamige moltreinstasie bedien wat regstreeks onder die kruising geleë is
- Liguriërs
- Die Liguriërs word as die oorspronklike bewoners van die westelike Alpegebied, veral die valleie van die Bo-Ryn, Wes-Switserland, die Rhônegebied, die Povlakte, die Franse en Italiaanse Riviera, Korsika en Wes-Spanje beskou. Die Liguriërs word verbind
- Russkaja Germanija
- Russkaja Germanija is 'n onafhanklike Russiese weekblad wat in Duitsland en Europa versprei word. Dit word elke Woensdag in Duitsland met 'n verkoopte sirkulasie van 54 252 eksemplare uitgegee en is op straat asook in winkels, wat op Russiese klante
- Liberty (afdelingswinkel)
- Liberty is 'n afdelingswinkel in Regent Street in die West End-winkeldistrik van Sentraal-Londen wat 'n wye reeks van luukse goedere aanbied, waaronder dames-, mans- en kindermodes, kosmetiek, toiletware en parfuum, juweliersware, huisware, meubels
- Katmandoe
- Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²