Verdrag van Maastricht
Die Verdrag van Maastricht is op 7 Februarie 1992 in Maastricht onderteken en het die Europese Unie opgerig. Die verdrag het op 1 November 1993 in werking getree.
- Kommissie Juncker
- Die Kommissie Juncker is die huidige Europese Kommissie. (2014-2019
- Plesiadapiformes
- Die Plesiadapiformes is 'n orde van uitgestorwe soogdiere uit die Paleoseen en Vroeë Eoseen van Europa en Noord-Amerika. Daar is meer as 35 genusse en 75 spesies van hulle bekend en hulle was 'n suksesvolle groep. Die orde word gewoonlik beskou as die
- Chemiese binding
- Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
- Eoseen-Oligoseen-uitwissing
- Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
- Hans-Gert Pöttering
- Hans-Gert Pöttering is 'n Duitse en -veral- Europese politikus. Hy was van Januarie 2007 tot Julie 2009 president van die Europese Parlement
- Slag aan die Dyle
- Die slag aan die Dyle het in 891 naby Leuven plaasgevind. Die gebeurtenis is in die kroniek van Regino van Prüm beskryf
- Groningse Ontset
- Die Groningse Ontset is 'n feesdag wat steeds op 28 Augustus in Groningen, Nederland gevier word
- Banská Bystrica
- Banská Bystrica is 'n nedersetting in Slowakye
- Europese Intervensie-Inisiatief
- Die Europese Intervensie-Inisiatief EII is 'n ooreenkoms van nege EU-state, gesteun deur die Verenigde Koninkryk wat die vorming van 'n intervensiemag as teiken het, wat in krisisgevalle skielik ontplooi kan word
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan