Venda (taal)
Die taal Venda is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
- Noord-Sotho (taal)
- Die taal Noord-Sotho is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Noord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale
- Tswana
- Die taal Tswana is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie
- Swazi
- Die taal Swazi is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Dit is die amptelike landstaal van eSwatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die elf amptelike
- Stephen Watson
- Stephen Watson was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus
- Tsonga
- Die taal Tsonga vorm deel van die Niger-Kongo-taalfamilie. Dit is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika, waar dit deur sowat 2 miljoen mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik Tsongas. Dit word deur ongeveer 1 710 000
- Sotho-taalfamilie
- Die Sotho- of Sotho-Tswana-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en eSwatini gepraat. Dit word verdeel in die Sotho- en Tswana-groepe. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die
- Nguni-taalfamilie
- Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die Nguni-volke in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie
- Hurghada
- Hurghada is 'n toeristestad langs die Rooisee in Egipte met 248 000 inwoners. Dit is vroeg in die twintigste eeu gestig, en is veral sedert die 1980's uitgebou. Daar is ook 'n internastional lughawe
- Bongani Khumalo
- Bongani Sandile Khumalo is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as 'n verdediger vir Supersport United en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos