Umtiza

Umtiza is 'n monotipiese genus in die Fabaceae familie, wat die enkele spesie Umtiza listeriana bevat. Dit is 'n middelgroot, immergroen boom wat voorkom in die binnelandse streek rondom Oos-Londen. Dit is ‘n bedreigde boomspesie en kom voor op die Suid-Afrikaanse lys van beskermde bome. Die boom se FSA-nommer is 205.
Gethyllis
Gethyllis is 'n plant genus wat hoort tot Amaryllidaceae, die narsingleliefamilie. Dit is inheemse bolplantjies (geofiete) in die winterreënstreek van Suid-Afrika en staan ook bekend as koekemakranka. Dit versprei 'n aangename geur en besit glo
Jonker-diamant
Die Jonker-diamant is een van die besonder groot diamante wat nog ooit gevind is
Malgas
Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand
Barberspan
Barberspan is ‘n provinsiale natuurreservaat in Noordwes. Dit is in 1975 tot ‘n Ramsar-vleiland verklaar
Pniel
Pniël lê op die Helshoogtepad, die R310, van Stellenbosch af in die rigting van Groot-Drakenstein en die Paarl en vorm deel van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit
HMS Arniston
Die stranding van die troepeskip Arniston op 30 Mei 1815 by Waenhuiskrans was een van die grootste en aakligste skeepsrampe aan die Suid-Afrikaanse kus. Slegs 6 van die 379 opvarendes het oorleef
Carien Botha
Carien Botha is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol as Blapsie in verskeie produksies, soos kykNET se sepie Molly en Wors asook rolprente soos Poena is Koning, Vaatjie sien sy gat en Stoute Boudjies
Krugerhof
Krugerhof is die huis in Waterval Onder waarin pres. Paul Kruger van 30 Junie tot 28 Augustus 1900 gewoon het
Buffeljagsrivier
Buffeljagsrivier kan verwys na die gelyknamige dorp, rivier of dam
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos