Uilmot

Die uilmot is 'n mot wat ook in Suidelike Afrika voorkom. Dit lyk asof daar 'n paar oë op die vlerke is en dit het 'n vlerkspan van tot 75 mm. Lig, die reuk van alkoholiese drank en oorryp vrugte trek hulle aan. Hulle lewenssiklus is 'n week en hulle vrek nadat hulle gepaar en eiers gelê het. Die mot se larwe kom op Acacias voor.
Aasblom
Die aasblom is 'n vetplant wat in Suid-Afrika voorkom. Dit kom hoofsaaklik op kusvlaktes voor, vanaf Lambertsbaai in die noorde tot by die Kaapse Skiereiland in die suide, en oos tot by Humansdorp
Bosbeesklou
Die bosbeesklou is 'n struik of klein boompie, met liggroen blare. Die spesie is inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en
Kaapse kuskiepersol
Die Kaapse kuskiepersol is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Port Elizabeth langs die kus voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Cape coast cabbage tree. Die boom se FSA-nommer is 565
Lambertsbaai
Lambertsbaai is 'n kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Weskus, Suid-Afrika. Dit is by die monding van die Jakkalsrivier geleë. Dit was vroeër slegs 'n visserdorpie maar groei tot 'n toerismetrekpleister. Van die belangrikste vangste is kreef
Bulwer
Bulwer is 'n klein dorp in die suidweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, op die R617-streeksroete tussen Boston en Underberg
Richardsbaai-vuurtoring
Die Richardsbaai-vuurtoring is geleë op 'n steil oewer naby Meer en See, 3 km noordoos van Richardsbaai. Dit is in 1979 in gebruik geneem. Die vuurtoring is uniek aan die Suid-Afrikaanse kus vanweë sy buitengewone ontwerp. Dit is 'n 8 m hoë
Bergbrachystegia
Die bergbrachystegia is 'n spreiende boom met 'n platterige kroon, wat inheems is aan Zimbabwe, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Tanzanië, Zambië, Malawi, Mosambiek en Angola. Die boom word regdeur Zimbabwe op dagsome aangetref, dikwels in
Swartapiesdoring
Die Swartapiesdoring, voorheen bekend as Acacia burkei, is 'n boom wat in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika voorkom. Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe
Withaarbroodboom
Die Withaarbroodboom is 'n endemiese Suid-Afrikaanse broodboom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Alhoewel dit wydverspreid en relatief volop voorkom, het die aantal bome wat in die natuur voorkom geleidelik met ongeveer 20 persent oor die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos