Tuisblad
- Slag van Agincourt
- Die Slag van Agincourt het op 25 Oktober 1415 tydens die Honderdjarige oorlog tussen die leër van koning Hendrik V van Engeland en dié van Karel VI van Frankryk plaasgevind. Die Koninkryk van Engeland het 'n oorwinning oor die swaar geharnaste Franse
- Ganesha
- Ganesha of Ganesja, wat ook as Ganapati en Winajaka bekend staan, is een van die bekendste en mees geliefde Hindoegode. Sy gelykenis word oral in Indië aangetref en alle Hindoe-affiliasies aanbid hom. Sy aanbidding is nie tot Hindoes en Indië beperk nie
- Jukskei
- Jukskei is 'n spansport wat inheems aan Suid-Afrika is en word deur mans, vrouens en kinders gespeel. Die spel is 'n somersport en word deur twee spanne van vier spelers elk met twee rubber- of houtskeie gespeel wat tussen 11 en 16 meter na 'n houtpen in
- Johanna van Arkel
- Johanna van Arkel, was 'n 15de-eeuse volksheldin van Frankryk. Sy is van kettery aangekla en tereggestel toe sy slegs 19 jaar oud was. Die veroordeling is 24 jaar later deur die pous herroep en sy is onskuldig bevind en tot martelaar verklaar. Sy is in
- Tony Yengeni
- Tony Sithembiso Yengeni is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n anti-apartheidsaktivis en het in 1976 by die ANC aangesluit en later ook by die ANC se gewapende vleuel Umkhonto we Sizwe.
Later het hy as parlementslid gedien vir die ANC en in 2003 is hy
- Bruin
- Bruin is 'n kleur wat bestaan uit 'n vermenging van rooi, swart en geel/oranje
- Nuwe Misterianisme
- Nuwe Misterianisme is 'n filosofie wat beweer dat sekere probleme nooit verduidelik sal kan word nie
- Maanlanding
- 'n Maanlanding is die landing van 'n ruimtetuig, beman of onbeman, op die oppervlak van die Maan. Dit was 'n doel van die mensdom sedert dit geblyk het dat die Maan die Aarde se naaste hemelliggaam is. Een van die duidelikste vroeë voorbeelde van die
- ISO 639
- ISO 639 is 'n internasionale standaard vir die kodering van natuurlike tale in twee- en drieletterkodes.
ISO 639 is 'n lewende kode en kom voor in twee geure; die ISO 639-1 kodes bestaan uit tweeletterkodes en dek meeste van die groot tale. Die ISO 639-2
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in