Tswana

Die taal Tswana is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie.
Noord-Sotho (taal)
Die taal Noord-Sotho is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Noord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale
Venda (taal)
Die taal Venda is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit
Stephen Watson
Stephen Watson was 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus
2004-Drienasiesreeks
Die 2004-Drienasiesreeks was die negende keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 17 Julie tot 21 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika
2003-Drienasiesreeks
Die 2003-Drienasiesreeks was die agtste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 12 Julie tot 16 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
1998-Drienasiesreeks
Die 1998-Drienasiesreeks was die derde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 11 Julie tot 22 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het
1999-Drienasiesreeks
Die 1999-Drienasiesreeks was die vierde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 10 Julie tot 28 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
1997-Drienasiesreeks
Die 1997-Drienasiesreeks was die tweede keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 19 Julie tot 23 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
1996-Drienasiesreeks
Die 1996-Drienasiesreeks was die eerste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 6 Julie tot 10 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in