Tsepo Mhlongo
Tsepo Mhlongo is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA.
- Steve Swart
- Steven Nicholas Swart is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is
- Thomas Walters
- Thomas Charles Ravenscroft Walters is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en
- Phumzile van Damme
- Phumzile van Damme is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA). Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy in Desember 2020 van haar amp onthef is deur
- Mike Waters
- Mike Waters is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- David Mundell
- David Gordon Mundell is 'n Skotse politikus
- Membathisi Mdladlana
- Membathisi Mdladlana is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert September 2012 die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Kanada
- Haniff Hoosen
- Haniff Hoosen is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was voorheen die sekretaris-generaal van die Onafhanklike Demokrate. Hy is in 2008 tot die Nasionale Parlement verkies as 'n Demokratiese Alliansie-lid. Hy het as die DA
- Nkosinathi Nhleko
- Nkosinathi Nhleko is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het van 26 Mei 2014 tot 30 Maart 2017 as Minister van Polisie in die kabinet van Jacob Zuma gedien. As polisieminister was hy daarvoor verantwoordelik dat Zuma slegs 'n klein gedeelte van sy skuld vir
- Bathabile Dlamini
- Bathabile Dlamini is die voormalige Suid-Afrikaanse Minister vir Vroue in die Presidensie sedert 27 Februarie 2018, en die voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in